Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The SeaKat

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.1
Kosie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

On another level. The best stay so far. Exceptionally welcoming and friendly, warm and kind. Looking forward to going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmel
The SeaKat
Thank you very much for this review. I look forward to seeing you again.

Caleb G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

The hosts were very charismatic and caring. It was a lovely place to stay. The hosts were very caring and lovely people with great hospitality. It had a nice view, a modern bathroom style, and room. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmel
The SeaKat
Thank you Caleb for the lovely review. We appreciate that very much.

Je S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Fantasties. Ons tydjie geniet. Wees bedag daarop dat daar redelik trappies is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Our stay was great. I would recommend The SeaKat to anyone. It was great, a very safe area. Everything was very nice and neat. I would just recommend a non-slip mat for the shower as the tiles are slippery. Furthermore, the stay was great. Rob and Carmel are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marli B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Gemaklik. Baie lekker gebly. Enigste probleem was dat daar nie 'n opwas area is in die kombuis nie. Ons moes al ons skottelgoed in die badkamer doen. Daar is ook nie baie stoorplek in die kombuis vir kos of skottelgoed nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Wanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Gasvrye eienaars met netjiese eenheid. Was heerlik en kon lekker rus. Kort 'n braaier, besem, mop en groot plastiese bak vir skottelgoed en miskien 'n 2-plaatstoof. Die bed se matras moet asb. vervang word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmel
The SeaKat
Thank you Wanda for the review. We will take all your suggestions into consideration.

Morton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

The perfect getaway to relax and unwind. Owners are friendly and provide great service. Very peaceful place. The perfect central point if you want to explore Plettenberg Bay and surrounding areas. Very neat and all essentials available with nice views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Carmel
The SeaKat
Thank you, Morton, for the review. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carmel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midge-keeromstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfaa2c973d2e675f0e71dcfadc832e3814949bc5ccf38527d17fe3e4bb511b8df9bcefc550995621468bb3ecb5eb9ce86be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 6 Midge Close Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.08623019524 23.36072688298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang