Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seascape

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir The Seascape
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frikkie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie T

Goed toegerus en naby die see. Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

Woonstel binne 'n kompleks. Sentraal geleë en teen die see. Let wel dis 'n grondvloer eenheid, so die see is nie sigbaar nie en daar is 'n sandduin voor waarom jy moet stap om by die see te kom. Neem so 2 minute. Lekker ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Let op dat die ondergrondse parkering baie klein is en 'n bakkie met roofrack sal nie pas nie. Daar is slegs 'n gas Weber vir braai. Geen vuur word toegelaat nie.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 87, The Dunes, Eenheid 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ccaade780005d55eb2f3c20deac075bfc0f38e45c645f5084834664b8d713f2a8f406cc4a6b3c67ca47251c9980145cf2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 87 Da Gama Road The Dunes, Unit 4 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0417708 24.927271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang