Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seaview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Protea-laan 11, Greenhaven, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Seaview is 'n lieflike selfsorg-gesinsvakansiehuis in Groot-Brakrivier met slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, tuimeldroër, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is noodligte wat tydens kragonderbrekings gebruik kan word.

Die huis bied 'n ruim agterplaas, veilig vir kinders om te speel, en 'n balkon wat uitkyk oor 'n deel van die see in die verte en omliggende natuur.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Protea-laan 11, Greenhaven, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Protea-laan 11, Greenhaven, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb35509d0213bc59cdf0175e7405eaecd550d10c4a145b29a2bfac6da98a772102098b731cb61afccf30a3d2442c5c03f717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 11 Protea Avenue Greenhaven 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.043200090265 22.211075003623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang