Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Secret Barn

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marika V
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Absoluut heerlik! Ons het heerlik gekuier by The Secret Barn. Volledig toegerus en veilig. Gaan beslis in die toekoms weer daar bespreek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanel J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2021

Mooi huis met goeie ligging. Die huis se kamers en badkamers is gerieflik ingerig met lekker beddens en beddegoed. Die stort het lekker warm water. Die huis se dekor is mooi en pas by die hele atmosfeer van Greyton. Nog ’n gemaklike bank in die sitkamer sou egter 'n groot 'n aanwins wees. Die voorste gedeelte van die huis wat as eetkamer dien, is baie koud in die winter, maar in die somer sal dit 'n heerlike kuierplek wees. Die huis is baie sentraal geleë en bied goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicci W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2021

Great location. The house is comfortable for 8 people. Friendly and attentive check in and out. Marion was very helpful. Electric blankets and indoor fireplace made it cozy and warm. The dining table is in a big room with barn doors, it is particularly cold and unfortunately the gas bottle ran out in the gas heater.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lea
The Secret Barn
Thank You for your feedback Nicci. Most appreciated. Apologies about the gas that ran out, will make sure of that for the next cold months. Regards, Leana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mays-laan 27, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3402962dcce0d18a76b63f2450600b1345bd1507b4cced654d127751b876dffd9ce4ce6ec553617dc99b7051256565140d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 27 Mays Lane Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052817776107 19.605783381615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang