Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Secret Barn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mays-laan 27, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Secret Barn is in 'n lowergroen, afgesonderde tuin vir rustigheid en vrede geleë, 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 8 mense in Greyton en is net 800 m vanaf verskeie winkels en restaurante.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. 'n Kampeerbedjie is beskikbaar en die badkamers is toegerus met baddens en storte.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Kinderstoeltjie, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix, onbeperkte WiFi-toegang, 'n kaggel, en oopmaak op 'n patio wat oor die lieflike tuin uitkyk.

Parkering, sowel as 'n kragomskakelaar in geval van beurtkrag, is ook beskikbaar.

Greyton bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap-, voetslaan-, 4x4-, en bergfietsryroetes, voëlkyk, en gaste kan die verskeie historiese geboue besoek; St Andrews-kerk, die Poshuis en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir The Secret Barn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mays-laan 27, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Secret Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mays-laan 27, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3402962dcce0d18a76b63f2450600b1345bd1507b4cced654d127751b876dffd9ce4ce6ec553617dc99b7051256565140d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 27 Mays Lane Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052817776107 19.605783381615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang