Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Secret Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lucretia D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ontspanne. Die gasheer en sy vrou en pragtige kinders is omgee-mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario M
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

I enjoyed my stay of two months. I will be back! My hosts were courteous and professional, going the extra mile to see to my comfort. The flatlet was kept clean. I could come and go without disturbing my hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, privaat, stil omgewing en baie maklik om tot by alle besighede te kom. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing. Baie gerieflike verblyf. Gasheer baie bedagsaam en hulpvaardig. Baie lekker by The Secret Cottage gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gerieflik, sentraal vir die area. Het die bespreking namens 'n vriend gedoen en die gasheer het uit sy pad gegaan om hom te akkommodeer. Het selfs 'n paar kruideniersware (koffie, melk, suiker, beskuit en jogurt) vir die kombuis gaan koop. Het net die afwesigheid van 'n afdroogvadoek in die kombuis gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oswald
The Secret Cottage
Baie dankie vir die resensie. Ons sit gewoonlik 2x vadoeke in die kombuis in die kas onder die wasbak. Ek vra om verskoning dat dit nagelaat is tydens julle besoek.

Gerald F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

We enjoyed the comfortable and well-equipped cottage! We enjoyed our stay. The cottage is comfortable and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harald M
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Centrally located place. The hosts are very friendly and helpful. The room was nice and had everything you need. I would come again! Parking in the garage is possible, but not necessary, as it is a safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gelukkig. Ons het lekker gebly en dit was vir seker waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Die moeite werd! Dit was heerlik, baie privaat en gerieflik. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Oswald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brazilia-laan 12, Monte Vista, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4a8d466ac045a7e5ead1ee341242bbc0e36e9e65e02432e9b5ea45cb4a26a2217c4c4e4a24f4b498af6794a80c94116f62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 12 Brazilia Avenue Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87003 18.5585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang