The Secret Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Oswald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Louise S - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, privaat, stil omgewing en baie maklik om tot by alle besighede te kom.
Frieda D - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing. Baie gerieflike verblyf. Gasheer baie bedagsaam en hulpvaardig.
Sanet V - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal vir die area.
The Secret Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons sit gewoonlik 2x vadoeke in die kombuis in die kas onder die wasbak. Ek vra om verskoning dat dit nagelaat is tydens julle besoek.
Gerald F - Apr 2024
Algehele gradering
We enjoyed the comfortable and well-equipped cottage!
Harald M - Apr 2024
Algehele gradering
Centrally located place.
Jacques M - Jan 2024
Algehele gradering
Gelukkig.
Deon L - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Danielle W - Mei 2024
Algehele gradering
Die moeite werd!
Masnoena S - Nov 2023
Algehele gradering
It was a pleasant enjoyable stay.
Nadia B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly by The Secret Cottage die naweek.
Amanda C - Sep 2023
Algehele gradering
Maklike toegang- die gasheer is baie vriendelik.
Chantelle S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Marlin W - Mei 2023
Algehele gradering
Area is baie veilig en stil.
Esau R - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, safe and convenient.
Benito W - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Bronwyn D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Gordon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Brilliant.
Henry S - Mrt 2023
Algehele gradering
Very friendly owners, no problems whatsoever.
Maryka H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
David C - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful, neat and good value for money.
Juliane S - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Reynier K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Leslie S - Des 2022
Algehele gradering
Clean, quiet, convenient.
Wanda S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly.
Ben S - Okt 2022
Algehele gradering
Uiters skoon en professioneel. Baie netjies, vriendelik en behulpsaam.
Janez R - Jun 2022
Algehele gradering
Jana is ongelooflik bedagsaam. Ons het lekker gebly en daar is aan als gedink.
Nicoleen J - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte blyplek en perfekte gasheer/-vrou.
Delia S - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
The Secret Cottage se terugvoer
Baie dankie, Delia. Julle is enige tyd weer welkom. Groete
Annamarie F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie sentraal, en meer as genoeg - eienaar het ons vriendelik verwelkom.
Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
The Secret Cottage se terugvoer
Ons is baie jammer om te verneem van julle ervaring, en waardeer die terugvoering.
Indien julle ons sou kontak tydens julle verblyf, sou ons dadelik 'n plan gemaak het om seker te maak alles is soos julle dit graag wil he en dat julle alle benodighede het.
Ons het 'n skoonmaker wat elke keer nadat iemand daar gebly het skoonmaak en ook areas disinfekteer (Covid-19 protokol), en sal by haar opvolg om seker maak daar word deeglik skoongemaak.
Ons was nie bewus van die skeur in die kantgordyn nie en het dit vervang. Daar is ook altyd hangers in die kas, so vra om verskoning dat dit weg was. Indien julle gevra het sou ons dadelik nog kon verskaf.
Weereens dankie vir die terugvoering. Ons streef daarna om net die beste vir ons gaste te bied en seker te maak hulle is gelukkig en tevrede. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Marius J - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies.
The Secret Cottage se terugvoer
Baie dankie, Marius. Ons sal julle weer ontvang. Groete, Oswald.
Hannelize V - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n aangename ervaring!
Lees meerThe Secret Cottage se terugvoer
Dit is baie goed om te hoor. Dankie, Hannelize. Jy is enige tyd weer welkom.
Nicole O - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing gem of a place!
The Secret Cottage se terugvoer
Thank you, Nicole. We would love to see you back soon.
Marius K - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
The Secret Cottage se terugvoer
Baie dankie, Marius. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete
Elize K - Sep 2021
Algehele gradering
Het lekker gebly en alle basiese goed wat jy nodig het was daar. Eienaar was heeltyd beskikbaar.
The Secret Cottage se terugvoer
Baie dankie, Elize. Ons probeer om die gaste se privaatheid so veel moontlik te respekteer. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Gerald V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en 'n goeie keuse.
The Secret Cottage se terugvoer
Baie dankie, Gerald. Ons hoop om jou gou weer hier te sien.
Le - Tania S - Sep 2021
Algehele gradering
Neat, excellent.
The Secret Cottage se terugvoer
Thank you Letania! You were lovely guests and are welcome back anytime.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brazilia-laan 12, Monte Vista, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang