Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seed Pod Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Vrede en rus. Die kampplek is een kant en alleen. Baie still. Ek hou daarvan dat daar geen elektrisiteit of selfoonsein is nie. 'n Plat kar gaan onder krap, maar sal dit net-net maak. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie rustig in die natuur met die voëls en ander dieregeluide naby jou. Die sterrehemel was wonderlik met die nag om jou. Dit was net ons in die natuur met geen selfoonontvangs of elektrisiteit nie. Sal dit weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Seed Pod Campsite
Baie dankie Frans. Hoop om jul volgende keer self te ontmoet.

Annemarie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Regtig in die bos. Ons het baie laat geariveer nadat ons reeds 2 keer 'n ander pad moes kies. Jeanette het ons gekontak en gehelp om spoedig daar te kom. Haar man het ons by die hek in die donker in gewag en kamp toe geneem. Ons mooi alles verduidelik en gegroet. Ons het rustig met 'n amper volmaan tent op geslaan. Die emmerstort was 'n koelerige ervaring met die windjie wat geroer het. Jeanette het gesê ons kan enige tyd die volgende uitgaan en die hek kode gestuur. Ons het die hele kamp vir onsself gehad. Leeus deur die nag ook gehoor. Het reeds die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
The Seed Pod Campsite
Baie dankie Annemarie.

Madelaine J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2021

Awesome! Dit was heerlik! Ons kon stap en op ons eie kuier sonder enige ander gaste! Regtig baie mooi!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
The Seed Pod Campsite
Baie dankie Madelaine. Ek waardeer. Volgende keer bak ons bietjie suurdeeg brood.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 9 100
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 9 100
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopdal-weg, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9e0d195580f0e691d025e955454c21a168e3eb46e1d97ece4bef7f0cc55789dc6482ad3d09f880753443d3368224d8e26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 100 per nag, vir 12 mense 4 5 1 5 Hoopdal Road Boschfontein 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.546097814719 27.565918524372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang