Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seed Pod

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir The Seed Pod
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Menno V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menno V

Nature, beautiful view, outside bath and shower.

This is a really nice and quiet place. The house is relatively big (and cool) and outside there is a nice braai area and boma. There is a screen around it which stops some of the wind. The kitchen has essentially all you need. The view from the stoep is beautiful. Especially the outside bath and shower is great. This is some 50m away from the house in the middle of nature.

Janine L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Perfect place to have a break away from the hectic urban life.

Beautifully decorated. Pity about loadshedding, because aircons are definitely needed when visiting in summer.

Jan-adriaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-adriaan V

Rustig, lekker gekuier saam die voëltjies.

Die kuier in die bad saam die voëltjies en maan was ñ unieke ervaring. Plek netjies en goed uitgerus vir 4 tot 6 mense. Egte bos ervaring.

The Seed Pod se terugvoer

Baie dankie Adriaan.

The Seed Pod
Daleen J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen J

Out of this world!

Dit was onvergeetlik en julle het gehelp dat ek en my liefste man die mooiste herinneringe kon maak by jul perfekte plekkie. Ons gee jul 12/10 vir hierdie pragtige plek en jul sien ons beslis weer volgende jaar, want dan kom ons weer jag by julle. Die romantiese buitebad en stort in die bos onder die sterre terwyl jy die nag se geluide hoor, en die stoep was die hoogtepunt van ons verblyf. Julle skep beslis die regte atmosfeer met al die lanterns en kerse. Baie baie dankie. Dit was rus vir ons siele en 'n herlaaibare ervaring wat gevoel het asof ons 'n maand op vakansie was, al was dit net vir een aand. Ek beveel jul vir enige iemand aan.

The Seed Pod se terugvoer

Baie dankie Daleen

The Seed Pod
Jaco B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Ideale wegbreek vir plaasvakansie. Oupa en Ouma was saam en hulle het dit ook baie geniet. Baie stapplek tussen wildsbokke.

Plaashuisopset. Gaan met mense met wie jy gemaklik is. Bad en stort buite entjie van huis af is privaat en 'n treffer. Kombuis is goed toegerus. Boma is ideaal vir kuier buite om vuur. Ons sal weer gaan.

The Seed Pod se terugvoer

Baie dankie Jaco, Sien uit om julle weer te sien. :)

The Seed Pod
Danial E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danial E

Tranquil.

Recommend if you want peace and quiet.

The Seed Pod se terugvoer

Baie dankie.

The Seed Pod
Henk N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N

The Seed Pod, Jenny en Ryan, en die omgewing is 'n plek en mense wat nie gemis moet word nie.

The Seed Pod het aan al ons vereistes voorsien, en was een van die rustigse en asemrowende plekke om te gaan sien. Van die eksotiese wild regdeur tot by Jenny se kunstige stukke wat orals loer, is dit 'n onvergeetlike ervaring. Jenny en Ryan verseker dat jy voel soos VIP's, en hulle kennis van die veld, omgewing en mense behandel is van topgehalte. Dankie julle vir een van die beste naweke ooit.

The Seed Pod se terugvoer

Baie dankie, Henk. So bly julle het dit geniet. Dankie vir die verwysing. Sien julle binnekort weer.

The Seed Pod
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopdalpad, Zimthabi, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5a6e4f23ab6476ca1af2b4b360e30513060787c163cac6e14b0c3fe2600802d18245a52a08e7f7916221c6bafb7f6f744c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Hoopdal Road Zimthabi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.547352277539 27.569855219965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang