Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seed Pod

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Menno V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Nature, beautiful view, outside bath and shower. This is a really nice and quiet place. The house is relatively big (and cool) and outside there is a nice braai area and boma. There is a screen around it which stops some of the wind. The kitchen has essentially all you need. The view from the stoep is beautiful. Especially the outside bath and shower is great. This is some 50m away from the house in the middle of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Rustig, lekker gekuier saam die voëltjies. Die kuier in die bad saam die voëltjies en maan was ñ unieke ervaring. Plek netjies en goed uitgerus vir 4 tot 6 mense. Egte bos ervaring.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
The Seed Pod
Baie dankie Adriaan.

Daleen J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Out of this world! Dit was onvergeetlik en julle het gehelp dat ek en my liefste man die mooiste herinneringe kon maak by jul perfekte plekkie. Ons gee jul 12/10 vir hierdie pragtige plek en jul sien ons beslis weer volgende jaar, want dan kom ons weer jag by julle. Die romantiese buitebad en stort in die bos onder die sterre terwyl jy die nag se geluide hoor, en die stoep was die hoogtepunt van ons verblyf. Julle skep beslis die regte atmosfeer met al die lanterns en kerse. Baie baie dankie. Dit was rus vir ons siele en 'n herlaaibare ervaring wat gevoel het asof ons 'n maand op vakansie was, al was dit net vir een aand. Ek beveel jul vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Seed Pod
Baie dankie Daleen

Janine L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2022

Perfect place to have a break away from the hectic urban life. Beautifully decorated. Pity about loadshedding, because aircons are definitely needed when visiting in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Ideale wegbreek vir plaasvakansie. Oupa en Ouma was saam en hulle het dit ook baie geniet. Baie stapplek tussen wildsbokke. Plaashuisopset. Gaan met mense met wie jy gemaklik is. Bad en stort buite entjie van huis af is privaat en 'n treffer. Kombuis is goed toegerus. Boma is ideaal vir kuier buite om vuur. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Seed Pod
Baie dankie Jaco, Sien uit om julle weer te sien. :)

Danial E
Kort verblyf
4.8
Sep 2021

Tranquil. Recommend if you want peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
The Seed Pod
Baie dankie.

Henk N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

The Seed Pod, Jenny en Ryan, en die omgewing is 'n plek en mense wat nie gemis moet word nie. The Seed Pod het aan al ons vereistes voorsien, en was een van die rustigse en asemrowende plekke om te gaan sien. Van die eksotiese wild regdeur tot by Jenny se kunstige stukke wat orals loer, is dit 'n onvergeetlike ervaring. Jenny en Ryan verseker dat jy voel soos VIP's, en hulle kennis van die veld, omgewing en mense behandel is van topgehalte. Dankie julle vir een van die beste naweke ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
The Seed Pod
Baie dankie, Henk. So bly julle het dit geniet. Dankie vir die verwysing. Sien julle binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopdalpad, Zimthabi, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5a6e4f23ab6476ca1af2b4b360e30513060787c163cac6e14b0c3fe2600802d18245a52a08e7f7916221c6bafb7f6f744c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Hoopdal Road Zimthabi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.547352277539 27.569855219965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang