The Serviette Union
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 2, Hoekwil, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Serviette Union is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 in Hoekwil.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die privaat badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet.
Gaste kan ook in die sitkamer met 'n TV ontspan en onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die omgewing. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
The Serviette Union is 'n entjie se stap vanaf die Merchant & Maiden Restaurant. Hoekwil bied verskeie wandel-, voetslaan- en fietsryroetes en gaste kan die Groot Boom op die Woodville-voetslaanroete besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hjalmar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kerkstraat 2, Hoekwil, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink The Serviette Union het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 2, Hoekwil, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang