Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shack

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 31, Wachteenbietjiedraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Shack bied 'n unieke, privaat en eksklusiewe bosveldervaring in 'n skeepsvraghouer van hout wat met asemrowende uitsigte oor die omliggende Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge spog.

Hierdie knus en stylvolle houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het hierdie sonkrag-aangedrewe houthuisie 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is geen TV of WiFi nie sodat gaste heeltemal kan ontspan.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en die stoep lei verder na 'n braai en 'n privaat houtvuurwarmbad.

Gaste het ook die geleentheid om alternatiewe venues op die plaas teen 'n ekstra koste te bespreek.

Thaba eNtle bied pieknieks met lekker piekniekbokse. Gaste moet asb. hieroor navraag doen by die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wildritte
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Erf 31, Wachteenbietjiedraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink The Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 31, Wachteenbietjiedraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a1b8d0395db316dbbd54bf196bd32b7b9b2f4b49acc576e7218a65dc940c98c03e840d09c1d284d605a68179f2e4122dca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Portion 31 Wachteenbietjiedraai 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.665217999644 27.425714582205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang