Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shack

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Caledon-straat 872, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Shack bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Palm Beach en in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende.

Daar is 2 verblyfopsies: 'n hoofhuis met slaapplek vir 10 gaste wat oor 3 slaapkamers beskik en 'n aparte kothuis vir 4 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, 'n privaat ingang en 'n goed toegeruste kombuis. Boonop beskik die hoofhuis oor 'n ruim leefarea en sommige kamers het yskassies, waaiers en TV's met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf spog met 'n pragtige, welige tuin en geriewe, soos 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, dek, kroeg sonder alkohol en 'n kinderspeelarea. Die hoofhuis spog ook met 'n Jacuzzi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en geslote-kringtelevisie verseker veiligheid en sekuriteit.

Die verblyf is net 'n paar kilometer van die strand af, en die Wildekus, Margate en Port Edward is net 'n entjie se ry ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Andre V
Gesin met klein kinders
5.0
Verseker die beste akkommodasie wat ek nog ooit in die hele Natal gehad het. Gro. Verseker die beste akkommodasie wat ek nog ooit in die hele Natal ge...
Sien meer
Jul 2024
Sharon F
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect getaway for families. Amazing stay for families with young children, the property had everything to keep them entertained. TVs ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Trisha G
Gesin met tieners
5.0
Fun. Very good. It was just the hot water in some of the rooms and the water pressure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Cameron N
5.0
Amazing & memorable. This is my 2nd trip to the Shack and my experience was even better than the 1st. The backyard kept my entire group...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Anné D
Gesin met tieners
4.6
The holiday we needed. My children wanted to go away to the sea and I tasked them with finding a place within a budget that allows dogs...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lord Caledon-straat 872, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Caledon-straat 872, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9dbe36817d93db3bf759ca79d3b22ab451f3dc13179c347da33e85795784421381fd150b365a169c13f2e8f43a810d69138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 872 Lord Caledon Street Palm Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.98275 30.2672955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang