The Shack
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mars-weg 17, Marina Glen Holiday Resort, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Shack is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis in 'n veilige kompleks in Marina Glen Holiday Resort, Marina-strand. Dit bied gerieflike verblyf aan 2 volwassenes en 3 kinders.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus en het 'n mikrogolf. Die kothuis se sitarea bied 'n pragtige see-uitsig. Daar is nie WiFi nie, maar gaste kan hul eie internetstokkie gebruik. Flieks kan op 'n persoonlike skootrekenaar gestroom word.
Die kompleks het 'n swembad, putt-putt-baan en 'n saal waar kinders snoeker en tafeltennis kan speel.
Marina-strand is 'n Blouvlagstrand en is veilig. Daar is ook 'n getypoel.
'n Skoonmaak fooi word gevra van R475.00 wat asseblief by die kantoor in betaal moet word by aankoms
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mars-weg 17, Marina Glen Holiday Resort, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Shack het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marina Beach Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mars-weg 17, Marina Glen Holiday Resort, Marina-strand, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang