Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shack

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Novo-weg, Hughes Plaas 114, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Shack is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas net buite Riversdal en bied asemrowende uitsigte op die Langeberge, Sleeping Beauty en oor die Novo-vallei.

The Shack beskik oor 2 slaapkamers, een het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en ekstra warm komberse vir kouer aande word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die vallei. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.

Die Shack maak van sonkrag gebruik en ervaar dus nie beurtkrag nie. Daar is ook 'n gasgeiser vir warm water en watertenks voorsien skoon reënwater.

Die verblyf is op 'n heuwel van 'n werkende plaas geleë en het bergfietsry- en voetslaanroetes. Die skape, beeste en landerye dra by tot die natuurlike atmosfeer van die werkende plaas. Breek weg van die stadsgejaag, herlaai en geniet hierdie stukkie hemel op aarde.

'n Hoë-grondvryhoogte voertuig word vir die plaaspaaie aanbeveel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Liesel K
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid en mooi omgewing het ons siele gelawe. The Shack is 'n klein juweeltjie in 'n asemrowende omgewing met 'n pragtige uitsig. Ons was baie...
Sien meer
Aug 2024
Caren C
Gesin met tieners
5.0
Puik diens, ongelooflik skoon en netjies, net lekker. Waarde vir geld. Vir 'n wegbreek van alles was die Shack die perfekte plek. Was baie goed vir di...
Sien meer
Apr 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en mooi natuur. Baie lekker gebly en 'n baie mooi uitsig en rustig. Vriendelike mense.
Mrt 2024
Dandre D
Saam met vriende
5.0
Baie geseend! Ons het dit vreeslik geniet!
Des 2023
Riaan B
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker rustig gebly in 'n prentjie mooi omligging. The Shack is ook 'n baie netjiese blyplek met 'n pragtige omligging en uitsig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lzune Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Novo-weg, Hughes Plaas 114, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Novo-weg, Hughes Plaas 114, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0760da7025ecb601731e99277571266181e6a8f9a0951533664de54305e769123f00c7b7b3502a29d2c2f20d5ec52620e378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Novo Road Hughes Farm 114 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.039591967995 21.262223411345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang