Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shakespeare Inn

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.3
Ligging
2.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Celeste D
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Okt 2024

Dit was gladnie 'n lekker ondervinding nie. Onveilig en geraas middernag. Nee, ek sal nie die plek aanbeveel nie. Die plek was baie verwaarloos, deure word later as middernag toegeslaan en mense skree. En die hele hotel was toe gesluit 5:00 die oggend toe ons moes verlaat, en almal se fone was af.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Steve O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2022

Baie lekker en vriendelik ontvangs en hulp waar nodig is. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik O
Kort verblyf
4.4
Sep 2021

Vriendelike ontvangs en rustige verblyf. Die kamers was skoon en elke dag na omgesien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Shakespeare-straat en Faraday Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmTsMZb2UQkFkp34mZwRerUYCUYceMTijS6n18hdMFqf2Fi9XaT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Corner of Shakespeare Street and Faraday Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702382213664 27.822886645508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang