The Shakespeare Inn
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Shakespeare-straat en Faraday Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Shakespeare Inn Hotel and Conference Centre is in Vanderbijlpark en bied sakpasverblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is. Dis naby verskeie winkels, restaurante, sakekerns en hoofpaaie.
Dié verblyf beskik oor 32 kamers met verskeie uitlegte om aan gaste se behoeftes te voldoen. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe.
Die lokaal bied ook konferensie- en funksiegeriewe wat vooraf vir enige korporatiewe of persoonlike geleentheid bespreek kan word.
Daar is veilige parkeerplek op die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Op die hoek van Shakespeare-straat en Faraday Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Shakespeare-straat en Faraday Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng