Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sheds At Elvesida

Selfsorg
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
The Sheds
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 2 eenhede bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n enkelbed in die sitarea en die derde badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na die etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl gaste die berge en plaasdam bewonder.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is welkom om op die plaas rond te dwaal, maar word ook verplig om alle hekke toe te maak.
Rook is streng verbode behalwe op die stoep waar asbakkies is.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word sodra 'n inspeksie van die eiendom op die dag van vertrek gedoen is.
Alle besprekings moet ten volle betaal word om verblyf te verseker.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en mits vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 4, Boston, Impendle, 3211, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb52fb76d496e89fd826622c17cd37d6e1312fd58286405247491a77e726fe7f26948c1c590fa67800de6f1378fdbe4fe72d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 4 Dargle Road Boston 3211 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.663979 30.014283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang