The Shire Eco Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Normarie D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Annette V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, romanties, afgesonderd.
Mandi F - Aug 2023
Algehele gradering
Hidden gem.
Grace R - Jun 2023
Algehele gradering
Serene, breathtaking, restorative.
Mimosa Y - Des 2022
Algehele gradering
We experienced tranquility and it was a different experience.
Sonja M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig in die bos.
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Karen F - Apr 2021
Algehele gradering
Beautifull place, as close to nature as possible.
Annalie J - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut ’n juweel.
Stephan T - Des 2021
Algehele gradering
Unieke verblyf in fantastiese vakmanskap.
Lees meerMichanne K - Des 2020
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Gretchen P - Mrt 2020
Algehele gradering
The loveliest place we have ever stayed at. Romantic, by the stream, virtually in the indigenous forest. We had a healthy storm that night which knocked out the power, but it just added to the ambiance.
Isabella D - Feb 2020
Algehele gradering
'n Baie besondere plek. 'n Moet vir natuur liefhebbers. Chalets besonders.
Murray L - Jan 2020
Algehele gradering
We had a great stay and enjoyed the place and walk in the forest.
Trudi C - Des 2019
Algehele gradering
Stil, uniek, skoon en netjies.
Sue L - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig, stil, lekker ontspanne. Baie mooi omgewing.
Lees meerElmarie J - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Monica B - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely experience.
Mariska D - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
Tanja C - Jan 2018
Algehele gradering
Betowerend.
Nienke B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige oorspronklike ontwerp.
Maureen B - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik en asemrowend.
Liebrecht O - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige naweek in houthuisie.
Almie V - Aug 2017
Algehele gradering
Hobbit-paradys.
Frans D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon.
Marlize V - Des 2016
Algehele gradering
Beeldskoon!
The Shire Eco Lodge se terugvoer
Glad you enjoyed your stay Marlize!
Zelda C - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Renier J - Sep 2016
Algehele gradering
Awesome.
Amanda F - Des 2016
Algehele gradering
Magical stay in a beautiful cottage.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike verblyf in 'n pragtige kothuis.
The Shire is wonderlik. Dit is in 'n oopte in 'n bos versteek en word omring deur die woud en is aan die voet van die bergreeks. Die klein houtkothuise is pragtig! Ek hou van die feit dat alles deur die eienaars gemaak is, dit gee 'n ekstra wonderlike gevoel. Jy kan die passie en liefde wat daarin gegaan het om die kothuise te skep, voel. Die kothuis is baie ruim. Daar is wandelroetes beskikbaar vir diegene wat daarvan hou om in die natuur te stap en dit is naby Forest Way waar daar piekniek-areas en meer wandelroetes na die watervalle is. The Shire, al is dit uit die dorp, is nie so ver dat jy alles hoef saam te neem nie (dit neem ongeveer 15 minute om by die winkel te kom). Die aande is wonderlik omdat die sterrehemel asemrowend is. Ek het nog nooit soveel sterre in die lug gesien nie. Ons het in die aande sterre gekyk en vir verskietende sterre gesoek, dit is juis die Shire genoem. Ek sal definitief weer teruggaan. Ek het elke oomblik geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Shire Eco Lodge se terugvoer
Thank you for the lovely and informative review, some useful information for other guests. Appreciate you taking the time.
Terry M - Nov 2016
Algehele gradering
No, did not like it.
Lynnzelle B - Des 2015
Algehele gradering
Iets buitengewoon! Baie netjies en skoon. In die middel van die bos.
Elna G - Aug 2015
Algehele gradering
Baie oulik!
André D - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf aan die kant van die inheemse woud met 'n kabbelende waterstroom verby jou stoep.
Hannelie V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie rustig en mooi!
Bertus G - Apr 2015
Algehele gradering
Glad nie sleg nie.
Johan S - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlike omgewing, lieflike atmosfeer in die chalet, vriendelike diens.
Lees meerAlta L - Aug 2014
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet: netjiese verblyf en lieflike omgewing!
Frieda V - Feb 2014
Algehele gradering
Die mooiste plek!
Andre M - Jan 2014
Algehele gradering
Verblyf was perfek. Dankie!
Henrico J - Des 2013
Algehele gradering
Beslis 'n plek waar mens kan asemskep en herlaai.
Lees meerJeannie O - Des 2013
Algehele gradering
Great birds.
Nayan V - Mrt 2013
Algehele gradering
Awesome - just awesome
Jan V - Sep 2012
Algehele gradering
Very nice.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Erf 158, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang