Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shire Eco Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Normarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties! Dit is 'n pragtige plek, absolute waarde vir geld! Ons beplan reeds ons volgende besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig, romanties, afgesonderd. Pragtige uitsig oor die rivier. Stil, gerieflik, romanties. Pragtige staproetes in die berg. Ons was op soek na iets uniek, The Shire Eco Lodge was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Hidden gem. I'm so surprised at this Eco Lodge, this was a hugely pleasant surprise, gloriously situated and unbelievably unique! Looking forward to our return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace R
Kort verblyf
4.4
Jun 2023

Serene, breathtaking, restorative. I truly had an amazing experience. Definitely worth it. Only drawback is the condition of the gravel road leading up to The Shire eco-lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mimosa Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

We experienced tranquility and it was a different experience. Great place to have a peace of mind and tranquility. Would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lekker rustig in die bos. Ons het 'n amazing rustige tyd gehad. Die huisie was goed ingerig reg langs die rivier. Ons het meestal gaan stap saam met die honde en net die natuurskoon geniet. Die buite-stort is n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantasties. Die Eco Shire Lodge het in alle opsigte ons verwagtings oortref. Die hut was prentjiemooi, die ligging asemrowend en die gasheer was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
1 nag
5.0
Apr 2021

Beautifull place, as close to nature as possible. Very unexpected beauty, well kept and amazing location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Absoluut ’n juweel. Dit was ’n ongelooflike ervaring. Dit voel of jy diep in die woud bly en wil net kort-kort loer of daar nie kabouters is nie. Mens is te bang om te praat want jy kan dalk die natuur se harmonie versteur. Die gekabbel van die stroompie het dit so rustig gemaak. Die buitestort was ’n absolute juweel. En al die mooi voëls. Ons gaan definitief weer daar kuier

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Unieke verblyf in fantastiese vakmanskap. Hierdie 4 huisies is deur Rob en 'n klein spannetjie mense gebou en getuig van baie verbeeldingrykheid en die hoogste vakmanskap. Dit voel amper soos om in 'n klein skepie te bly. Twee huisies is half in die woud (en het al fresco storte) en twee staan meer in die middel van 'n grasperk wat uitkyk oor die woud. Mens het 'n verder uitsig van laasgenoemde twee. Ons het so lekker gebly dat ons die verblyf met 'n nag verleng het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf 158, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a053919186a7488deccebd80121a0c6dc92f96d85c584441358ec90913c187690cec73827a45776ece0a4bdc68cf55b436c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Plot 158 Stutterheim 4930 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 12:00 -32.53613169747 27.384039759636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang