Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Signature 118

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Signature Village 118, Serengeti Golf And Wildlife Estate, Kemptonpark, 1530, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Signature 118 is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat in die Serengeti Golf And Wildlife Estate in die hartjie van Kemptonpark geleë is. Hierdie huis is ideaal vir gesinne en spog met 'n plonspoel wat gaste kan geniet.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Gehaltelinne word voorsien maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Verder het gaste ook toegang tot kantoorruimte en gratis WiFi.

Die skuifdeure lei na 'n toegeboude tuinarea met 'n plonspoel. Die huis spog met 'n uitsig oor die gholfbaan en bied direkte toegang tot dié baan. Die huis is ongeveer 3 km vanaf plaaslike winkelsentrums en restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • The Signature Village 118, Serengeti Golf And Wildlife Estate, Kemptonpark, 1530, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Signature Village 118, Serengeti Golf And Wildlife Estate, Kemptonpark, 1530, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a1f3bcc6f41053ef48989cfd9a456879bfbdd7d9db7a34a574011dd2e1cec2f523e4cf7ec19eea125123c27ae6ad133fbf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 118 The Signature Village Serengeti Golf And Wildlife Estate 1530 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.04261771318 28.296220701531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang