Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Silver Kudu

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rudi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

What an amazing weekend in a very beautiful part of SA. The hosts, Laetitia and Geert, went out of their way to make our stay as memorable as possible. From the regular communication in the run-up to our arrival to the welcoming committee of 7 donkeys and the final goodbye when we departed, they were the most gracious hosts. Breakfast at the coffee shop on the premises was excellent and was only eclipsed by the selection of Belgian beers we were able to sample, courtesy of our host and beer aficionado, Geert. Although the gravel road from Dullstrom to Tonteldoos is not for the fainthearted, you are rewarded with the absolute tranquillity and beauty of your destination, The Silver Kudu. Thanks for a wonderful weekend and we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
The Silver Kudu
Thank you, Rudi. It is always a pleasure to hear and we had a wonderful time, hosting, you and yours.

Lucille F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Absoluut fantasties! Die eienaars is die gaafste mense wat ek in 'n lang tyd ontmoet het en hulle kon nie genoeg doen vir ons nie. Dit was 'n heerlike ervaring en een wat ek hoop ons weer sal kan beleef. Daar is ook 'n koffiewinkel wat ligte etes bedien wat werklik goed was. Die hele naweek was net perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Baie na aan jou Skepper daar in die natuur. Awesome, great beste naweek in jare. Geert en Letitia sal met enige iets help, reël en daar wees om te verseker ons besoek was baie baie goed daar. Geert en Letitia julle is puik, cool en awesome mense - baie dankie - ons batterye is gelaai en kan weer aangaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
The Silver Kudu
Thank you Alex and family. It is always a pleasure to receive wonderful guests, who appreciate and value the beauty of Tonteldoos. We are truly blessed and enjoy sharing our peace and quiet with those who need it.

Cindie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Die ou kerkie is pragtig gerestoureer. Alles wat jy nodig het en hope rustigheid en stilte. Baie dankie Leatitia en Gert (en Molly) vir julle warm gasvryheid. Ons sal definitief weer kom kuier as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
The Silver Kudu
Baie dankie Cindie. Dit was een groot plesier. Hopelik sien ons julle weer.

Marizaan V
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Wat 'n lekker plek om net vrede vir die siel te vind. Wanneer jy 'n wegbreek en blaaskans nodig het van die besige stad is The Silver Kudu beslis die plek om te gaan asem skep. In die stilte van Tondeldoos het ons lekker saamgekuier, lekker plekke besoek in die omliggende area en as gesin tyd spandeer. Ek sal beslis The Silver Kudu aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
The Silver Kudu
Baie dankie, Marizaan. Dit maak ons baie bly om te hoor.

Georgina E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

A peaceful, beautiful little cottage, with the most welcoming hosts. We felt so welcomed and enjoyed the peaceful surroundings, sunsets, as well as the visits from the friendly donkeys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
The Silver Kudu
Thank you Georgina. It was a delight and a pleasure to have a group of wonderful, young people, such as you and your friends. We look forward to seeing you again and hearing your news.

Emri G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2021

Skoon, netjies, snoesig. Die donkies wat kom kuier is 'n oulike verrassing. Yskas bietjie klein vir 6 mense se vleis/kos en ys maar manageable. Die koolstoof is lekker snoesig en breek die ergste koue verder is die stilte en spasie en rustigheid 'n groot pluspunt veral as mens wil rus en kuier. Kamers ruim skoon en netjies. Badkamer is lieflik met die heater binne wil mens amper nie iemand anders 'n kans gee nie. Die eienaars is verskriklik behulpsaam en oulik! Onthou dis 'n lang grondpad dorp toe so probeer maar alles saam neem (kos verband).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

We enjoyed our stay there. Geert and Laetitia are very good/pleasant hosts and have a lovely indigenous bush property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
The Silver Kudu
Thank you Ken and family. It is always a pleasure to receive guests that appreciate the region and its benefits. We enjoyed having you here and sharing our family of animals with you. We hope to see you all, again. Geert and Laetitia Germis.

Leon F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Rustig. Stil omgewing. Pragtige uitsig. 'n Perfekte wegbreek vir 'n kuiernaweek saam met die gesin. Skoon en gemaklik met 'n stofie vir koue aande, naby genoeg aan die gewoel van Dulla, maar ver genoeg om niks en niemand om jou te sien nie. Die mak donkies het die geleentheid net nog meer spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
The Silver Kudu
Baie dankie, dit was een plesier om julle by ons te he. Ons hoop om julle weer terug te sien.

D B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2019

Was 'n baie genotvolle ervaring. Baie dankie vir baie netjiese en skoon verblyf. Ons het dit baie geniet. Die esels/donkies maak dit egter nog meer spesiaal. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
The Silver Kudu
Baie dankie vir die mooi komplimente, Della. Ons waardeer dit baie en dit maak ons werk moeitewaard.Ons sien uit om julle terug te verwelkom by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Laersdrif-weg, Tonteldoos, 1111, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YzlkNDdkLTUyOWYtNDc3OS05MDBmLTNmOGRmYTc2NGJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Laersdrif Road Tonteldoos 1111 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -25.318527777778 29.971527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang