The Singing Seagull Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiral Island Boulevard 37, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Singing Seagull Cottage is op Admiral Island Estate in skilderagtige Port Owen geleë, wat die ideale vakansiebestemming is vir gaste wat op soek is na 'n plek om te ontspan. Dis veilig om op Admiral Island te stap en daar is bankies waarop jy langs die water kan sit in openbare areas.
Dié vakansiekothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed ingesluit. Gaste moet hul eie badhanddoeke saambring. Gaste wat per vliegtuig reis, kan vooraf handdoeke aanvra.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n vierplaatstoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank. Dié kothuis het ook 'n sonkragstelsel, TV en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan van die braai-area gebruik maak, maar sal hul eie braairooster, houtskool en hout moet lui.
Gaste het toegang tot verskeie doendinge in die omgewing, insluitend bootritte, mini-gholf, en roeibote wat gehuur kan word asook 'n gesondheidspa. 'n Restaurant en 'n kroeg naby. Spar is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Admiral Island Boulevard 37, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink The Singing Seagull Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiral Island Boulevard 37, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang