The Sir David Boutique Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Esta S - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly is die mooiste plek met pragtige see uitsig.
Lenette V - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat benodig word om 'n besigheidsreis aangenaam te maak.
The Sir David Boutique Guest House se terugvoer
Hallo Annelien
Baie dankie vir die ondersteuning en wens jou `n goeie res van 2023 toe.
Hoop om jou weer te sien.
Baie groete
Marlie
Gerdi B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike, professionele diens. Wonderlike see-uitsig en baie sentraal geleë.
The Sir David Boutique Guest House se terugvoer
Hallo Gerdi, baie dankie en hoop om jul gou weer te sien.
Mooi naweek. Marlie
Keith W - Jan 2022
Algehele gradering
Very enjoyable, will return.
The Sir David Boutique Guest House se terugvoer
Thank you Keith - hope to see you soon again.
Wishing you a great 2022!!
Marlie
Lizette R - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie. Baie hartlike personeel. Sal weer en weer terugkom.
The Sir David Boutique Guest House se terugvoer
Hallo,
Baie dankie vir die terugvoer - word opreg waardeer.
Was baie aangenaam om julle hier te ontvang.
Baie mooi jaar verder en alles van die beste.
Marlie
Tania V - Mrt 2020
Algehele gradering
Feel-at-home stay.
The Sir David Boutique Guest House se terugvoer
Hello Tania,
Thank you for the review - much appreciated!!
Happy to see you safe back home.
Please keep safe and healthy!!
Hope to see you again at The Sir David.
Best wishes,
Marlie
Lenette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Rona V - Nov 2017
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke!
Leone B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, mooi uitsig.
Tanya F - Sep 2016
Algehele gradering
Baie goeie diens en heerlike ontbyt.
Ilse S - Nov 2016
Algehele gradering
Ligging is uitstekend en die gastehuis bied hotel-anonimiteit sonder die onpersoonlikheid.
Lees meerWillem D - Okt 2015
Algehele gradering
Great!
Adrie M - Jun 2015
Algehele gradering
Was op 'n 2 dae besoek aan my dogter wat in Melkbosstrand woon.
Anna-lynne M - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Ilse S - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige plek met asemrowende uitsigte.
Mandy M - Mrt 2015
Algehele gradering
We had a wonderful, chilled weekend
Roberto R - Jan 2015
Algehele gradering
NIce and clean, with a breakfast ocean view
Carla B - Des 2014
Algehele gradering
Fantastic - even got engaged!
Tanya G - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Annelie S - Jul 2014
Algehele gradering
Baie goed geleë. Parkering nie agter heining/hek.
Rainier H - Des 2013
Algehele gradering
10/10
Paula L - Des 2012
Algehele gradering
Best Ever!!
Michele S - Nov 2011
Algehele gradering
Great location with a lovely view and we will definitely return!
Henriette B - Des 2011
Algehele gradering
Accommodation and location is a very pleasant surprise, Highly recommended
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang