Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sir David Boutique Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir The Sir David Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Esta S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S

Heerlik gebly is die mooiste plek met pragtige see uitsig.

Wat 'n pragtige plek. Die kamers is baie mooi en alles is netjies en skoon. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar gaan bly.

Lenette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenette V

Alles wat benodig word om 'n besigheidsreis aangenaam te maak.

Skoon kamers, heerlike ontbyt. Vriendelike diens - goed geleë.

The Sir David Boutique Guest House se terugvoer

Hallo Annelien
Baie dankie vir die ondersteuning en wens jou `n goeie res van 2023 toe.
Hoop om jou weer te sien.
Baie groete
Marlie

The Sir David Boutique Guest House
Gerdi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdi B

Vriendelike, professionele diens. Wonderlike see-uitsig en baie sentraal geleë.

Heerlike verblyf teenaan die see.

The Sir David Boutique Guest House se terugvoer

Hallo Gerdi, baie dankie en hoop om jul gou weer te sien.
Mooi naweek. Marlie

The Sir David Boutique Guest House
Keith W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith W

Very enjoyable, will return.

Had a great holiday, very relaxing.

The Sir David Boutique Guest House se terugvoer

Thank you Keith - hope to see you soon again.
Wishing you a great 2022!!
Marlie

The Sir David Boutique Guest House
Lizette R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Fantastiese akkommodasie. Baie hartlike personeel. Sal weer en weer terugkom.

Ongelooflike ligging en fasilitiete. Die personeel is so gasvry en behulpsaam. Uitstekende waarde vir geld. Ons kom beslis weer.

The Sir David Boutique Guest House se terugvoer

Hallo,
Baie dankie vir die terugvoer - word opreg waardeer.
Was baie aangenaam om julle hier te ontvang.
Baie mooi jaar verder en alles van die beste.
Marlie

The Sir David Boutique Guest House
Tania V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Feel-at-home stay.

Staff was very friendly - garden, terrace and pool at your disposal - but also an area to prepare and have lunch or dinner.

The Sir David Boutique Guest House se terugvoer

Hello Tania,
Thank you for the review - much appreciated!!
Happy to see you safe back home.
Please keep safe and healthy!!
Hope to see you again at The Sir David.
Best wishes,
Marlie

The Sir David Boutique Guest House
Lenette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenette V

Uiters aangenaam.

Lieflike uitsig en vriendelike diens.

Rona V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V

Verblyf uit die boonste rakke!

Pragtige, rustige verblyf. Amper binne in die see. Kamer is baie goed en volledig ingerig met alles wat jy moontlik mag nodig kry. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n self-help kontantkroeg/koffiekroeg 24h per dag beskikbaar. Stapafstand van Blue Peter- en Ons Huisie-restaurant. Ek kan dit baie sterk aanbeveel en het geen negatiewe aanmerking nie.

Leone B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leone B

Netjies en skoon, mooi uitsig.

Netjies en skoon, baie mooi uitsig. Sal weer daar bly!

Tanya F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F

Baie goeie diens en heerlike ontbyt.

Baie vriendelik, behulpsaam, goeie diens en heerlike ontbyt. Sal weer daar gaan bly.

Ilse S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S

Ligging is uitstekend en die gastehuis bied hotel-anonimiteit sonder die onpersoonlikheid.

Dit was my tweede besoek aan The Sir David en ek het dit weer baie geniet. Die ligging is uitsonderlik en dis heerlik om te gaan stap langs die strand met goeie restaurante binne loopafstand. Die kamers is goed toegerus en baie netjies. Die vorige keer het ek 'n see-uitsig gehad wat natuurlik verkieslik is, maar die private balkonnetje wat oor die swembad uitkyk was ook aangenaam hierdie keer. Die matte in die kamer was net bietjie vuil wat my effe afgesit het en my badkamervenster was reg by die voordeur waar daar gereeld lawaai was van personeel wat hard met mekaar praat of gaste op hul selfone. Ek "nitpick" nou want die res was tiptop en ek sal beslis weer daar bly.

Willem D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Great!

Dit was baie lekker.

Adrie M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie M

Was op 'n 2 dae besoek aan my dogter wat in Melkbosstrand woon.

Wat 'n amazing gastehuis en die voortreflike diens was uit die boonste rakke!

Anna-lynne M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-lynne M

Heerlik!

Keurig, netjies, vriendelike ontvangs.

Ilse S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S

Pragtige plek met asemrowende uitsigte.

Dis meer soos 'n boetiek-hotel as 'n gastehuis. Jy kry die privaatheid van 'n hotel met die tuis-gevoel van 'n gastehuis. Goeie ontbyt en baie lekker restaurante is binne loopafstand - ek het heerlike vars vis by Onse Huisie geëet vir aandete. Die gewilde Blue Peter restaurant is ook net om die draai. Ek was ongelukkig net daar vir een aand, maar hoop om weer te gaan vir langer.

Mandy M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy M

We had a wonderful, chilled weekend

Loved that it was within walking distance of many beaches, restaurant and shops. Thank you so much.

Roberto R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roberto R

NIce and clean, with a breakfast ocean view

We spent our last 3 days in South Africa in this hotel, we hope to have a ocean front room, but at the swimming pool view was nice. Good position for the waterspout and for sightseeing of Cape Town.

Carla B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Fantastic - even got engaged!

What a lovely, peaceful place to stay! Close to beach and restaurants ... Spectacular views! Wonderful staff! Thank you for a lovely Christmas!

Tanya G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Annelie S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie S

Baie goed geleë. Parkering nie agter heining/hek.

Die hotel is uitstekend geleë. Ons was slegs vir 'n naweek op besoek. Daar was nie baie ander gaste nie, tog het ons selde lekker warm water in die badkamer gehad. Die laaste aand (Sondagaand) asook Maandagoggend was die water regtig louwarm.

Rainier H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier H

10/10

Sien die sterre hieronder.

Paula L - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula L

Best Ever!!

Location of the Boutique is wonderful. Everything about it was wonderful. It made our vacation even more worthwhile. My children enjoyed it as well. Very good and friendly service.

Michele S - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S

Great location with a lovely view and we will definitely return!

We really enjoyed our stay. The Hotel and rooms were clean, the attention to detail was good. The view was great and not to forget the very nice breakfast we had.

Henriette B - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B

Accommodation and location is a very pleasant surprise, Highly recommended

The General Manager (Claire Dinnie), went out of her way to make us feel welcome. The facilities and location were first class, and we will cetainly return again.

Vanaf
Vanaf R2 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2229a45f0bf2fc557220e562871bc8aa31c9fbc9997bb431475a38419ed72f74ef82c9a6d43cf81bb54f99c0c2712322fe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 1 Popham Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79756 18.4596899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang