Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sir David Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Esta S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik gebly is die mooiste plek met pragtige see uitsig. Wat 'n pragtige plek. Die kamers is baie mooi en alles is netjies en skoon. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Alles wat benodig word om 'n besigheidsreis aangenaam te maak. Skoon kamers, heerlike ontbyt. Vriendelike diens - goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlie
The Sir David Boutique Guest House
Hallo Annelien Baie dankie vir die ondersteuning en wens jou `n goeie res van 2023 toe. Hoop om jou weer te sien. Baie groete Marlie

Gerdi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Vriendelike, professionele diens. Wonderlike see-uitsig en baie sentraal geleë. Heerlike verblyf teenaan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlie
The Sir David Boutique Guest House
Hallo Gerdi, baie dankie en hoop om jul gou weer te sien. Mooi naweek. Marlie

Keith W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Very enjoyable, will return. Had a great holiday, very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlie
The Sir David Boutique Guest House
Thank you Keith - hope to see you soon again. Wishing you a great 2022!! Marlie

Lizette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Fantastiese akkommodasie. Baie hartlike personeel. Sal weer en weer terugkom. Ongelooflike ligging en fasilitiete. Die personeel is so gasvry en behulpsaam. Uitstekende waarde vir geld. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlie
The Sir David Boutique Guest House
Hallo, Baie dankie vir die terugvoer - word opreg waardeer. Was baie aangenaam om julle hier te ontvang. Baie mooi jaar verder en alles van die beste. Marlie

Tania V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2020

Feel-at-home stay. Staff was very friendly - garden, terrace and pool at your disposal - but also an area to prepare and have lunch or dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlie
The Sir David Boutique Guest House
Hello Tania, Thank you for the review - much appreciated!! Happy to see you safe back home. Please keep safe and healthy!! Hope to see you again at The Sir David. Best wishes, Marlie

Annelien V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2018

Uiters aangenaam. Lieflike uitsig en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Verblyf uit die boonste rakke! Pragtige, rustige verblyf. Amper binne in die see. Kamer is baie goed en volledig ingerig met alles wat jy moontlik mag nodig kry. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n self-help kontantkroeg/koffiekroeg 24h per dag beskikbaar. Stapafstand van Blue Peter- en Ons Huisie-restaurant. Ek kan dit baie sterk aanbeveel en het geen negatiewe aanmerking nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2017

Netjies en skoon, mooi uitsig. Netjies en skoon, baie mooi uitsig. Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2016

Baie goeie diens en heerlike ontbyt. Baie vriendelik, behulpsaam, goeie diens en heerlike ontbyt. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2229a45f0bf2fc557220e562871bc8aa31c9fbc9997bb431475a38419ed72f74ef82c9a6d43cf81bb54f99c0c2712322fe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 1 Popham Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.79756 18.4596899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang