The Sir David Boutique Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 156 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Stel jou 'n plek voor waar die oseaan jou saans aan die slaap sus, 'n ligte briesie jou sintuie bekoor, jy saans 'n goue sonsondergang oor die oseaan kan bewonder en jy op wit sandstrande kan gaan wandel. Kom ontspan by ons!
The Sir David, 'n 4-ster-boetiekgastehuis is 'n paar meter vanaf die idilliese Small Bay-strand in Bloubergstrand geleë en is ideaal vir gesinne, toeriste en sakelui met manjifieke see-uitsigte en die geluid van branders as agtergrondmusiek.
The Sir David bied 'n luukse toevlugsoord in 10 luukse en suite-slaapkamers wat gerieflik, minimalisties en modern met plaaslike kunswerke ingerig is. Dit is die ideale privaat wegbreek vir 'n gesin, wittebroodpaartjie of 'n groep vriende. Die gastehuis maak ook voorsiening vir sakereisigers en beskik oor gespesialiseerde konferensiegeriewe en sitplek vir 12 afgevaardigdes is die raadsaal.
The Sir David is net 30 minute se ry vanaf die middestad, V&A Waterfront, Tafelberg en Kaapstad Internasionale Lughawe. Kom ontspan in die luukse vakansieverblyf en neem die skoonheid van Kaapstad in, met 'n onbelemmerde uitsig oor Tafelbaai en Robbeneiland in die verte. Hiér word gaste van 'n onvergeetlike strandwegbreek verseker, of hulle nou Kaapstad met vakansie besoek of op 'n besigheidsreis is.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sir David Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang