Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Sleepover

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yusuf M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Great place for a working holiday. A lovely stay! Went for 6 weeks with 2 kids (17 & 15 yrs). Nice, quiet neighbourhood, close enough to the N2, a 10-minute walk from a Kwikspar and maybe a 15-minute drive from the bigger shops. Was a working holiday for us because I needed isolated time to sit down and research while my kids studied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik gerus. Baie rustig. Ek het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

A perfect short-term stay. This was a perfect stay with an open-hearted caring host and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregg M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Better than pics. Lovely place. Great location. Very welcoming, spacious cottage. The host provided lots of kind extras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-anne M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Perfect stay for a family. We thoroughly enjoyed our stay and would definitely stay over again. Our unit was clean and well equipped and had everything we needed. Thanks for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gerieflike en goed toegeruste verblyf, ideale ligging. Ons het baie lekker gebly by The Sleepover. Ons gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die plek is netjies, skoon en goed toegerus. 'n Bonus is die lugversorging en vol DStv-pakket, sodat ons die rugby kon kyk. Ek beveel die plek aan en sal graag in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome bly plek en honde welkom. Hierdie is 'n fantastiese plekkie en jou hondekinders is ook welkom. Daar is groot genoeg plek vir mense en diertjies om te wees. Hierdie is so waar die beste plek in Knysna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Convenient, safe, value for money. We really enjoyed The Sleepover. It offers more than one expects, has a lovely braai area (even if it's raining), and it has lovely attention to detail. The bathroom is modern and spacious, and the inverter is a bonus. Thank you for the warm welcome and accommodating our extra requests!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Amazing. We thoroughly enjoyed our stay. The place was clean and spacious. We enjoyed it and would definitely recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik gekuier, silwerskoon en netjies - voorsien in al jou behoeftes. Ons het heerlik gekuier. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die oornag-eenheid het in al ons behoeftes voorsien en dit was werklik 'n plesier om hier te kuier. Baie netjies, skoon en selfs beskuit saam met koffie die volgende oggend - heerlik. Ons sal hier beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marielise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe9b717ef374fdecf1b5d96ca23e3cc0de2704097513ba65574aa322bf854c6fb00c676d07462ded1267c51b0fc9489eabc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R540 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 65 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.036333337424 23.07150464631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456