Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sleepover

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 R441 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Sleepover is 'n lieflike selfsorg-tuinwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Old Place, Knysna. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar.

Tydens beurtkrag sal 'n omsetter die ligte en WiFi aan die gang hou. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met 'n lieflike leeshoekie en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Talita M
5.0
Gerieflike en goed toegeruste verblyf, ideale ligging. Ons het baie lekker gebly by The Sleepover. Ons gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons v...
Sien meer
Jun 2024
Cindy D
Gesin met tieners
5.0
Awesome bly plek en honde welkom. Hierdie is 'n fantastiese plekkie en jou hondekinders is ook welkom. Daar is groot genoeg plek vir mense en diertjie...
Sien meer
Apr 2024
Judy B
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, safe, value for money. We really enjoyed The Sleepover. It offers more than one expects, has a lovely braai area (even if i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Samantha D
Gesin met tieners
5.0
Amazing. We thoroughly enjoyed our stay. The place was clean and spacious. We enjoyed it and would definitely recommend it to friends a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Joubert R
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier, silwerskoon en netjies - voorsien in al jou behoeftes. Ons het heerlik gekuier. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommo...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marielise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sleepover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R980 R441
per nag (plek vir 3)
Vanaf R980
R980 R441
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bf302d84ac6ac7b8e89d500daa71b0d68f736a74d4afff5d12bd7f9f9adf8344e1a0a2a5455a57ee718eff7e994c8f8302b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R441 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 65 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.036333337424 23.07150464631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang