Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sleepover

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 55% af

Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 R441 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Sleepover is 'n lieflike selfsorg-tuinwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Old Place, Knysna geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Vir diegene wat werk wil doen, is gratis WiFi en 'n lessenaar beskikbaar.

Tydens beurtkrag sal 'n omskakelaar die ligte en Wi-Fi aanhou. Buite is daar 'n privaat tuinruimte met 'n lieflike leeshoekie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Sleepover
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marielise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sleepover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R980 R441
per nag (plek vir 3)
Vanaf R980
R980 R441
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bf302d84ac6ac7b8e89d500daa71b0d68f736a74d4afff5d12bd7f9f9adf8344e1a0a2a5455a57ee718eff7e994c8f8302b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R441 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 65 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.036333337424 23.07150464631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang