Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Somerset Nest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jahno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Ja, baie lekker. Net 'n paar dinge wat na gekyk kan word. Meer handdoeke, meer koffie, sal lyk om voertuie onder dak te hê. Verder was alles perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We enjoyed ourselves. Leon and Sonja were perfect hosts, and the position of their house to get to the supermarket and restaurants was fantastic. The unit itself was very good with everything that was required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon en Sonja
The Somerset Nest
Thank you, Claude, for the kind words. It was a pleasure hosting you.

Ashley H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome. Baie lekker gewees, rustige atmosfeer, mal oor die plek, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon en Sonja
The Somerset Nest
Dankie Ashley

Lee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker kuier. Gasvryheid, lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Alles was perfek. Ons was vriendelik verwelkom deur ons gasvrou. Alles was perfek, ons het baie lekker gebly, baie lekker met hulle gesels en die hondekinders was 'n plesier om by ons te kuier. Die weer was fantasties. Ons sal definitief gou weer terug wees, baie gasvry en vriendelik met 'n persoonlike stempel op alles. Die ligging is perfek naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon en Sonja
The Somerset Nest
Dankie Ronel, sien jul gou weer!

Michell P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was great and wonderful. It was a very nice and relaxing place. The location was beautiful. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon en Sonja
The Somerset Nest
Thank you, Michelle, for the good review. You were amazing guests.

Monique C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het baie lekker gebly. Ek en my man het baie lekker gebly. Ons het een nag oorgestaan en ons het dit geniet. Sal beslis weer gaan en ek love die hondjies Milo en Pippa, heeldag met ons gekuier, lieflike hondjies en die eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millicent G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing, relaxing. The host/hostess gave us a warm welcome. Staff was friendly, as well as their cute Yorkies. We will definitely be going again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon en Sonja
The Somerset Nest
Thank you, and you were amazing guests.

Olivia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Loved it to the max. My stay was so great that I wanted to extend. The host and furry friend are very welcoming. Both units are comfortable. I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Very cosy. Very friendly hosts and in a nice quiet neighbourhood. Close enough to activities too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon en Sonja
The Somerset Nest
Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon en Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlew-weg 30, Somerset Ridge, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68506348f28786dd6065777ede1ab9f2cd703d92eb582b64495f5f27539064802fd7d7e9a8977a4ba522a0d4c07f5f0873ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 30 Curlew Way Somerset Ridge 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.072315911475 18.825974402326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang