The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 143
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanne M - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en stil en veilige omgewing.
Loraine S - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Waarde vir geld. Sentraal geleë.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Altyd welkom by ons.
Lionel H - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind review.
Jaydee B - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful. Safe and savvy.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for taking the time to review. Safe travels.
Darius D - Jun 2024
Algehele gradering
Quite, relaxing and private.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for taking the time to review. Safe travels and do visit again.
Juliana L - Mei 2024
Algehele gradering
Very nice, quiet and private.
Theresa W - Apr 2024
Algehele gradering
Mans het vir werk daar gebly.
Karen H - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant accommodation, was just right for our needs.
Anina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en netjiese verblyf.
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Private and quiet with a relaxed feel - listen to the birds as you wake up.
Lees meerEtienne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money.
Delme R - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money. Cosy with modern finishes.
Kurt S - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent and tranquil.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Hi. Thank you, Kurt, for your kind words. Regards, Corne'.
Kurt S - Feb 2024
Algehele gradering
First class.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Once again, thank you for the kind words.
Karen S - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige plek.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Carla Janine F - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam en baie bekostigbaar.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie julle.
Connie C - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie interaksie met eienaar.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde.
Ann I - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het dit geniet. Baie veilig en privaat.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie, ons neem kennis.
Salette S - Mei 2024
Algehele gradering
Basies net daar geslaap, hele dag saam met familie gekuier.
Lees meerThe Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Salette. Ek is jammer oor die sleutelbord wat nie gewerk het nie. Hy het toevallig met jullie besoek opgepak. Ons het hom vervang. Jy kon my gerus gebel het dan kon een van my mense gou vir jou oopgemaak het. Groete.
Salette S - Mei 2024
Algehele gradering
Basies net daar geslaap, hele dag saam met ons familie gekuier.
Ilse S - Apr 2024
Algehele gradering
Safe and comfortable.
Mariaan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Marnelda J - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie opsie!
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Marnelda, vir jou insette. Ons sal dit in gedagte hou.
Kakembo Robert S - Feb 2024
Algehele gradering
I loved it.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind words.
Isabel B - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtig.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Hopelik volgende keer skyn die son. Sien hopelik gou weer.
Babsie B - Apr 2024
Algehele gradering
Nie tevrede.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Geagte Babsie,
Ek vertrou hierdie boodskap vind jou in goeie gesondheid. Ek wil graag 'n oomblik neem om die situasie te verduidelik en my perspektief te deel.
Ek is bewus van jou onlangse terugvoer oor jou ervaring in ons verblyf. Ek het dit met erns opgeneem en waardeer jou insette. Ek is egter bekommerd oor die indruk wat jy gekry het en wil graag verduidelik dat dit geensins my bedoeling was om jou te laat voel asof ek jou pyn of ervaring gering ag nie.
Ek het onmiddellik aksie geneem toe jy die voorval genoem het en die oorvloei pyp verskuif om verdere probleme te voorkom. Dit was ongewoon vir ons om enige waterlekkasies te hê, so ons het dit met die nodige erns hanteer. Ek wil ook vermeld dat ek die grappige aard van ons WhatsApp-korrespondensie opgeneem het, wat na my mening nie die erns van jou besering gereflekteer het nie. Ek het dit nie as 'n ernstige besering beskou nie en was nie bewus van die omvang van jou pyn nie.
Met die versoek om jou mediese uitgawes te bewaar, wou ek slegs verseker dat ek alle nodige stappe kon neem om jou te ondersteun in die geval van enige mediese behoeftes. Ek het nie geweet van jou mediese situasie of finansiële omstandighede nie, dus was my bedoeling om jou te ondersteun indien nodig.
Ek is jammer om te hoor van die ongerief wat jy ervaar het na die voorval. Ek hoop opreg dat jou skouer herstel en ek wil graag in verbinding bly om te verseker dat jy volledige ondersteuning ontvang. Ek sal jou binnekort via WhatsApp kontak om op hoogte te bly van enige verdere ontwikkelinge en om te sorg dat ons verdere stappe kan bespreek.
Met vriendelike groete,
Corne
Stephan V - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies met uitstekende ligging vir die doel van ons besoek.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Gabriel Van Zyl. Lekka 2024 vir julle.
Loraine C - Okt 2023
Algehele gradering
Die Sonnebloem SCA is waarde vir geld verblyf en is sentraal geleë vir besigheid in Bellville.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Loraine. Lekka 2024 vir julle.
Vernon P - Sep 2023
Algehele gradering
Dankie Oom C.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie sien weer.
Toni C - Aug 2023
Algehele gradering
Accommodating.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you Toni. Glad we could be of assistance. Regards
John Theodore S - Jul 2023
Algehele gradering
Clean and reasonable.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your valued feedback.
C J - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik huis-gevoel.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Carol-Anne vir jou resensie.
Ons verskaf graag addisionele komberse op aanvraag.
Dankie.
Corne
Mariam D - Jul 2023
Algehele gradering
We had a great time would definitely go again.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind words. Safe travels.
Kenny M - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect place, lovely neighbourhood.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you. Do visit again.
Natashka C - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie diens en vriendelike eienaars.
W S - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Buks G - Apr 2023
Algehele gradering
Eienaar het voor die tyd en tydens ons verblyf goed gekommunikeer met ons. Verblyf was skoon, netjies en bekostigbaar.
Vernon P - Apr 2023
Algehele gradering
Elke penny werd. Ons kom weer.
Andries D - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie tyd gehad al was ons min by perseel.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Joos D - Mrt 2023
Algehele gradering
Privaat en rustig.
Frederick B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die besigheid. Kom gerus weer.
Charlien G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie kom gerus weer.
Dolf L - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, baie netjies en skoon. Stil area.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Loraine C - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker man lekker!
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie baie.
Jolandie P - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n oulike en lekker plek om te bly.
Lees meerThe Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Jolandie vir jou terugvoer. Die eenheid se geyser het 'n nuwe element gekry. So ver, geen klagtes nie. Dankie.
Philemon F - Jul 2023
Algehele gradering
Regtig 'n fantastiese plek, bekostigbaar en die binnevuur het 'n warm atmosfeer geskep in 'n bitter koue Kaap.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie ek reel vir nuwe potte in daardie eenheid.
Elvis M - Mrt 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay with everything including gas cylinder and rechargeable light in case of load shedding, however, management should deal with cockroaches that run around in the night.
Lees meerThe Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Hi Elvis. Thank you for your valued feedback. We have been made aware of the uninvited non-paying nightly visitors which decided to make their new home behind the fridge in The Kudu unit. Although our cleaning staff sprays the normal Doom between all visits it seem this specific family was from another planet and the poison had no affect. We purchased next level , non toxic to human goodies from Agrimark and are pleased to announce that the problem has been solved. The visitors incident was isolated to only The Kudu unit and staff has now been asked to keep a better eye out for any unwanted crawlies. Our apologies for the inconvenience.
Franco E - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies! Goed ingerig as selfsorgeenheid!
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie julle is welkom enige tyd. Groete
Chandre S - Mrt 2023
Algehele gradering
Neat,affordable and ideal.
Dez C - Des 2023
Algehele gradering
Privaat, veilig, ongehinderd.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie julle.
Dries L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie diens.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Dries vir die terugvoer. Soos reeds met jou telefonies bespreek en nadat ek moes bietjie " Sherlock" speel is die bure toe mos heel onskuldig. Dit was my opsigter wat by die verkeerde woonstel geklop het om 'n stort blokkasie uit te sorteer. Weereens jammer vir die vroeg wakker maak.
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Johan. Kom gerus weer. Groete
Benita A - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant would definitely go back.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Hi Benita.
Thank you for your feedback, it is much appreciated.
I have followed up with our linen service provider to ensure towels are washed with hot water and that the required fabric softener is used. My apologies.
Regards
Corne'
Stephan V - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie.Welkom terug enige tyd.
Elize M - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heel voldoende, maar ek het laasnaweek in Grahamstad oorgeslaap in 'n absoluut fantastiese plekkie vir dieselfde bedrag.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Haai Elize. Dankie vir jou tergvoer . Ek het jou resensie met die skoonmakers bespreek en hulle het my ingelig dat hulle vermoed die gaste voor julle kuiergaste gehad het met honde. Dankie.
Colleen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Feedback on the Kudu Room.
Lees meerThe Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your valued feedback. I shall look into the matters mentioned but will take the path of least resistance and rely on all my other positive reviews.
Henriette E - Des 2023
Algehele gradering
My voorstel is dat dit slegs as 'n Airbnb gebruik kan word.
Lees meerThe Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Henriette.
Ek voel so bietjie jou resensie skep dalk die verkeerde indruk vir toekomstige gaste. Ons adverteer ons eenhede altyd as bekostigbare gesins vriendelike ooplan eenhede. Ons 9 eenhede se grotes wissel van 70 vkm tot 27 vkm wat almal 4 -5 mense kan slaap. Sommige meer gemaklik as ander. Ons kry gereeld groepe van 4 groot mense wat vir werk kom en geen probleem het want hulle besef hulle kry 'n baie bekostigbare tarief.
Dit gese ek sal reel dat ons die oorbodige tafel/rak in die Oregan eenehid vervang met nog gemaklike sitplek. Rakende parkering, ja die spesifieke eenheid se parkering is bietjiie knap maar 'n Amarok dubbelkajuit 4x4 tel nie as 'n SUV nie.
Dan net rakende die gradering soos bv diens =1. Jy het nou nie eindelik uitgebrei nie en ek kon ook niks kry toe ek na ons WhatsApp korrespondensie gekyk het nie. Ek het nou gou net afgeblaai en gekyk na ander graderings en diens wys net 4 of 5. Kontak my maar weer privaat asb met meer besonderhede. Groete, Corne
Leonie L - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjiese akkommodasie. Sal graag weer wil besoek.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die resensie. Groete
Shirley-ann H - Des 2022
Algehele gradering
Baie veilig en gerieflik.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Chantel C - Des 2022
Algehele gradering
Holiday stay.
Mark M - Des 2022
Algehele gradering
Adequate in every way.
Nicoleen V - Okt 2022
Algehele gradering
Wow. Fantasties.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Haai. Baie dankie, kom gerus weer.
Heline B - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en modern.
Emelia L - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en baie skoon.
Laetitia K - Aug 2022
Algehele gradering
Affordable and everything needed for cooking etc. was in the unit.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the kind words. Looking forward to hosting you again. Regards. Corne'
Malcolm L - Aug 2022
Algehele gradering
Plek is netjies.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Malcolm. Voorspoed daardie kant.
Emmie J - Aug 2022
Algehele gradering
Goed ingerig, ontspanne atmosfeer.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Sien hopelik binnekort weer.
Carel O - Aug 2022
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring en goeie diens. Baie netjiese plek en waarde vir geld.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer. C
Janet M - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon verblyf.
Lees meerThe Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek wil net noem dat ons eenhede wel haardroëers het. Ek sien die een by julle eenheid het voete gerky en is intussen vervang. Ons het ook intussen nood kampligte vir elke eenheid ingesit asook gas kook geriewe vir wanneer Eskom probleme verskaf. Groete, Corne
Isac M - Jun 2022
Algehele gradering
Bosveld by die see.
Cecelia B - Mei 2022
Algehele gradering
Uniek.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie julle. Kom gerus weer.
Coenraad B - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, gemaklik.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Coenraad. Kom gerus weer. Corne
Albertus C - Des 2022
Algehele gradering
Familiesake.
Christo P - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike en flink diens vir 'n sakpas verblyf opsie naby Durbanville.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Henry G - Des 2022
Algehele gradering
Slegs oornag.
The Sonnebloem Self Catering Accommodation se terugvoer
Dagse Henry.
Dankie dat jy moeite gedoen het met die ressensie. Ons verskaf gewoonlik altyd 4 handdoeke maar ons sit net altyd 2 uit op die beddens . Diei ekstras behoort in die kaste te gewees het. Maar julle kon maar net gevra het. Rakende die matrasse ons sal aandag gee in die eenheid wat jy gebly het. Groete. Corne
Loraine C - Nov 2022
Algehele gradering
Ekonomiese opsie vir kuier in Bellville.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang