Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Sonnebloem Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Bloemhof, Bellville en is ideaal vir 'n klein gesin, 'n groep of 'n paartjie.

Dié verblyf bied gaste die keuse van 6 pragtige eenhede wat ideaal is vir sakereisigers, 'n gesin of 'n paartjie. Alle eenhede het noodligte en gasstowe. Die internet is ook beskikbaar tydens beurtkrag. Elke eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamers beskikbaar.

Daar is 'n kombuisie in elke eenheid wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie areas sluit gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar wat sal aanbly tydens beurtkrag. Daar is ook ligte, en geriewe vir kook en kookwater in geval van beurtkrag.

Gaste kry veilige parkeerplek voor hul eenheid en sowel as onderdakbraaigeriewe. Daar is addisionele parkeerplek agter 'n hek op die perseel vir sleepwaens of ekstra voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 140

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sonnebloem Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a8b462a1d3a6078e5e5d9b0500f6c552e15faad845f910a4c1c5bb9789b78d2f4a452ad98b7131e56c46a1ffd4f11207f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 15 Sonneblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.87941455671 18.647019184027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang