Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Southern Beach House

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 28 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Southern Beach House is in die rustige dorpie Suiderstrand wat 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika in die Agulhas Nasionale Park is. Dit is omring deur fynbos en voëls en is 'n natuurliefhebber se paradys.

Verblyf beskik oor 2 eenhede, Beach House Apartment en Beach House Bachelor Unit. Die Beach House Apartment het 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en sutie-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oondjie en stoofplaat, 'n sitkamer met 'n binnebraai en 'n TV met Netflix.

Die Beach House Bachelor Unit is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond in.

Aktiwiteite op die perseel sluit in voëlkyk, gratis WiFi en daar is 'n braai-area en parkeerplek. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry, wynproe, visvang, fietsry en swem in.

Gaste kan met die klank van branders wat 200 m weg op die klippiestrand breek aan die slaap raak en saans sterrekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir The Southern Beach House
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Southern Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7024c937168110e6d8126574a387bf4eddb13c2d1dd7bdcc80e2b18b579caac39855da8c61a052cf8186605fb49e2b0fd7cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 29 Pondokkie Street Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.812418617298 19.955248440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang