Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Southern Beach House

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 28 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Southern Beach House is in die rustige dorpie Suiderstrand geleë wat 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika in die Agulhas Nasionale Park is. Omring deur fynbos en voëls en is 'n stil en veilige natuurliefhebber se paradys.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die Beach House-woonstel en die Beach House Bachelor-eenheid insluit. The Beach House Apartment beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer is apart met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie en stoofplaat, 'n leefarea met 'n binnebraai en 'n TV met Netflix in.

Die Beach House Bachelor Unit het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolf in.

Geriewe op die perseel sluit voëlkyk, gratis WiFi en parkeerplek van die straat af beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, perdry, voëlkyk, bergfietsry, wynproe, visvang, fietsry en swem in.

Raak aan die slaap en luister na die musiekgolwe op die klippiestrand (200 meter weg), of geniet skemerkelkies wat die son in die see sien sak en die aand deurbring met sterrekyk, want daar is geen straatligte in Suiderstrand nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Southern Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokkiestraat 13, Suiderstrand, Kaap Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7024c937168110e6d8126574a387bf4eddb13c2d1dd7bdcc80e2b18b579caac39855da8c61a052cf8186605fb49e2b0fd7cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 29 Pondokkie Street Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.812418617298 19.955248440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang