Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Spekboom

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baird-straat 4, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hierdie moderne eenheid is naby Bellville Gholfklub in Kaapstad geleë. Die gemeubileerde eenheid bied luukse geriewe wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek, of ontspanne vakansie. Die eenheid is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n enkelbed. Slaapkamer 2 beskik oor 'n dubbelbed. Slaapkamer 3 beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort oor die bad en wasbak. Badkamer 2 het 'n toilet, stort en wasbak. Die eenheid is oopplan en sluit 'n sitkamer en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en ketel. Gaste kan 'n ete by die kombuistafel geniet.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n slim-TV en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe en die swembad op die perseel geniet.

Doendinge in die omgewing sluit gholf, begeleide staptogte, fietsry en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Spekboom
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Frances Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Baird-straat 4, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Spekboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R4 000 R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R4 000
R4 000 R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baird-straat 4, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf1da09432dae3cc6cbd7d9c86542d13112bcc5c87357761cf35b9e59734a8143fb3714266013da23e2b8f1320faaa1df1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 4 Baird Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8752599 18.6238948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang