The Spinning Reel
Beskrywing
Elkeen van hierdie strandkothuise bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n toilet, bad en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, oond, ketel, 'n broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons neem nie besprekings op 'n Sondag nie.
Alle besprekings is onderhewig aan bevestigde beskikbaarheid ten tyde van bevestiging.
Slegs die B&B-kamers bied 'n opsionele kontinentale ontbyt teen 'n ekstra koste per per persoon en moet vooraf gereël word.
Gaste moet hul eie handdoeke, teedoeke, toiletware, skoonmaakmiddels, toiletpapier en vuurhoutjies saambring.
Bykomende dienste kan virgaste se eie rekening gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Log Chalet is 75 m vanaf die strand en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Hierdie eenheid bied 'n knus leefarea om saam met vriende of familie te ontspan. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons neem nie besprekings op 'n Sondag nie.
Alle besprekings is onderhewig aan bevestigde beskikbaarheid ten tyde van bevestiging.
Slegs die B&B-kamers bied 'n opsionele kontinentale ontbyt teen 'n ekstra koste per per persoon en moet vooraf gereël word.
Gaste moet hul eie handdoeke, teedoeke, toiletware, skoonmaakmiddels, toiletpapier en vuurhoutjies saambring.
Bykomende dienste kan virgaste se eie rekening gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Vermont-Style Chalet beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort en die ander badkamer het 'n stort-oor-bad. Hierdie eenheid bied 'n knus leefarea waar gaste kan ontspan. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons neem nie besprekings op 'n Sondag nie.
Alle besprekings is onderhewig aan bevestigde beskikbaarheid ten tyde van bevestiging.
Slegs die B&B-kamers bied 'n opsionele kontinentale ontbyt teen 'n ekstra koste per per persoon en moet vooraf gereël word.
Gaste moet hul eie handdoeke, teedoeke, toiletware, skoonmaakmiddels, toiletpapier en vuurhoutjies saambring.
Bykomende dienste kan virgaste se eie rekening gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elkeen hul eie privaat ingang, 'n dubbelbed, en suite-badkamer en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Elkeen van die kamers lei na 'n balkon met buitesitplek en bied 'n asemrowende see-uitsigt. 'n Kontinentale ontbyt kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons neem nie besprekings op 'n Sondag nie.
Alle besprekings is onderhewig aan bevestigde beskikbaarheid ten tyde van bevestiging.
Slegs die B&B-kamers bied 'n opsionele kontinentale ontbyt teen 'n ekstra koste per per persoon en moet vooraf gereël word.
Gaste moet hul eie handdoeke, teedoeke, toiletware, skoonmaakmiddels, toiletpapier en vuurhoutjies saambring.
Bykomende dienste kan virgaste se eie rekening gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Freshwater-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang