Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Spinning Reel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir The Spinning Reel
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Livia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Livia S

Onvergeetlik lekker gekuier, mooi see uitsig, baie veilig en gerieflik.

Ongelooflik lekker gebly, eienaars wonderlike mense, baie behulpsaam. Ollie, hul hondekind, het ook gereeld kom loer, wat ons kuier besonders spesiaal gemaak het.

Hildi H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildi H

Pragtige kamer met mooiste see-uitsig!

Baie lekker en gerieflik.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ernst W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst W

Perfekte ligging om absoluut te ontspan.

Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon met 'n pragtige see-uitsig.

Hermi D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermi D

Gerieflike huisie, goed toegerus en pratige uitsig oor die see.

Vriendelike personeel wat help waar hulle kan. Die uitsig is pragtig oor die see. 'n Plesier om met die geluid van branders in jou ore wakker te word.

Jenny H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H

Uitstekende ligging, pragtige plek.

Ons het heerlik gebly by The Spinning Reel. Die ligging is asemrowend, die huis was perfek ingerig, skoon en pragtig. Ons weer was sleg en die TV/Netflix het nie reg gewerk nie, maar dit kan ook wees weens loadshedding (stage 6).

Martie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie R

We loved the sea view. Beautiful. Every day we saw whales. Wow - wonderful stay.

We loved our stay at The Spinning Reel. We received a warm welcome. The place was clean and the sea view is stunning.

The Spinning Reel se terugvoer

Dear Martha,

We are very happy to hear that you enjoyed your stay at The Spinning Reel.

Hope to see you again soon :)

Regards
Nikita

The Spinning Reel
Clarice P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarice P

Peaceful.

It was just what we needed time away with no distractions.

Rona R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona R

Mooiste uitsig.

Net 50 tree en jy is op die strand. Baie privaat. Alles is werkende toestand en skoon. Sal beslis weer gaan.

The Spinning Reel se terugvoer

Dear Rona,

Thank you so much for you kind feedback.

We are so glad you enjoyed your stay with us at The Spinning Reel, and that we could accommodate all your needs and wants for your holiday.

Your feedback is important to us as our goals are to have only happy guests, so if there is anything you feel we could do better please dont hesistate to inform us.

Hope to see you again soon.

Kind Regards,
Nikita

The Spinning Reel
Lesley V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Wonderful sea view every morning. Quiet and peaceful. 50m to the beach ad tidal pool.

We were upgraded to the wooden chalet at no extra cost and this chalet has wonderful views of the sea over the treetops. No monkeys also adds to laving your windows open at night.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you very much and so pleased you enjoyd your stay.
Regards
Kim

The Spinning Reel
Sisonke S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sisonke S

Beautiful place, safe, friendly neighbors.

Appreciated the service, especially since we arrived way past check-in time but still received the best service.

The Spinning Reel se terugvoer

Dear Sisonke,

Thank you for taking the time to give us feedback. We appreciate it very much and are glad you enjoyed your stay.

The Spinning Reel
Marieta G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta G

Ons het die tyd by die see baie geniet.

Die ligging is wonderlik, net 'n hanetreë van die strand. Die eiendom is omhein en veilig. Elke huis/chalet is privaat en jy sien nie jou bure nie. Die strand is veilig en stil. Ons kon ure lank op die verlate strand stap en geen mens sien nie. Die swemstrand is 'n entjie se stap met lewensredders in seisoen. Die hout-chalet is sonder luukshede, maar skoon met die basiese benodighede. Neem jou eie gasstofie en noodligte saam vir loadshedding. Ons het probleme met die riolering gehad, maar die eienaars het daaraan aandag gegee. Hulle maak gebruik van reënwater in tenks. Daar is nie 'n wasmasjen nie en ons moes van die wasgoeddiens in die dorp gebruikmaak. Ons was 5 volwassenes en na 'n ruk het die spasie bietjie knap geraak. Mens klim houttrappe na die chalet en ouer mense of 'n gesin met klein kindertjies moet dit in gedagte hou.

Hannes G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes G

Amazing ligging, bietjie tight vir groter sleepwaens.

Sien sterre.

The Spinning Reel se terugvoer

Dear Hannes,

Thank you so much for your feedback, we are glad you enjoyed your stay.

Hope to see you again soon.

Regards
Nikita

The Spinning Reel
Muhammad Hafeez I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhammad Hafeez I

Paradise on Earth.

Love this place, it's great.

The Spinning Reel se terugvoer

Dear Hafeez,
Thank you for taking the time to provide us with such positive feedback,
please be sure to let us know if there is anything we can better for the future.
Kind Regards
Nikita

The Spinning Reel
Adriana M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana M

We loved every minute of it.

We stayed in unit D, it had an amazing ocean view and felt completely private and closed off from the rest of the world. Exactly what we wanted. And all the local shops were about 5min drive away.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you always makes us happy when our guests are happy.
Regards
Steve & Kim

The Spinning Reel
Carol C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C

Very pleasant stay.

Enjoyed being so close to the beach, the view and the privacy that was created.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you for your rating. We have a very strict cleanliness policy and if the cottage is not spotless we would love to know. We love it when our guests give us immediate feedback. We also strive to be one of the cheapest establishments with the beach cottages. We do hope that you would visit us again. Thank you for your rating.

The Spinning Reel
Madeleine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Rustig, mooi.

Asemrowende see-uitsig, vreeslik veilig.

The Spinning Reel se terugvoer

Dear Madeleine,
Thank you for your postive rating and feedback,
always makes us happy to know our guests are happy.
Regards
Nikita

The Spinning Reel
Gert D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Die ligging en uitsig is fantasties.

Die huis is baie gerieflik en daar was alles wat ons nodig gehad het om die 3 dae saam daar te geniet. Die plek het 'n bietjie aandag nodig. Die stortkop moet vervang word. Die kombuis en veral die stoof het goeie skoonmaak nodig(deep clean).

The Spinning Reel se terugvoer

Dear Gert,
Thank you for taking the time to rate our accommodation and providing us feedback.
We will be sure to have that shower head replaced and enusre that a deep clean is done.
Kind Regards
Nikita

The Spinning Reel
Jenny H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H

Lovely private and extremely convenient with a fantastic view of the sea.

The accommodation was clean and neat with all that is required. It is peaceful and secure. Adequate parking.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you Jenny.
I am glad you enjoyed the log chalet.

The Spinning Reel
Adele B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Waarde vir geld.

Die ligging is baie spesiaal, rustig en mooi. Alles wat jy nodig het is daar, niks luuks nie, maar alles is skoon en netjies.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you for your wonderful rating. We are one of the only establishments with an electric fence around the property and each cottage has its own alarm system. It makes us happy to know that our guests are happy. Thank you for your review.

The Spinning Reel
Elaine S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S

A fabulous place to stay!

We had a most enjoyable stay in the beautiful and very peaceful surrounds, thank you!

The Spinning Reel se terugvoer

Thanks Elaine,

Glad you enjoyed your stay!

The Spinning Reel
Etienne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne D

Uitstekende, vriendelike, diens.

Kim, Steve en personeel het uit hulle pad gegaan om ons verblyf baie gemaklik te maak.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you kindly Etienne. We are so pleased to know that you enjoyed your stay with us and we do hope to see you again!

The Spinning Reel
Andreas S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S

Stil en rustig met die mooiste see-uitsig.

Ons het vier wonderlike en rustige aande in hulle Vermont-styl chalet deurgebring. Die chalet was skoon en netjies en is toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Die plekkie het die mooiste see-uitsigte en is op die strand geleë. Kan The Spinning Reel definitief aanbeveel en sal ook self weer daar gaan bly. Die gasvrou, Kim, is baie vriendelik en het haar hulp aangebied sou ons iets benodig of iets oor die area wou weet.

The Spinning Reel se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike en vriendelike woorde. Ons hoop dat jy weer by ons sal kom bly.

The Spinning Reel
Loretta N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta N

Was so rustig, al geluide was die see.

Dit was baie rustig gewees en toe ek vraag gehad het was dame dadelik daar om te help.

The Spinning Reel se terugvoer

Dankie Loretta, vir julle gunstige kommentaar. Ons hoop julle sal weer by ons kom bly.

The Spinning Reel
Anthonie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie N

It was an unforgetable weekend at the beach.

Spinning Reel was clean and neat with everything provided. Beautiful ocean views and walks. I had a fantastic weekend at The Spinning Reel.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you Anthonie. We appreciated having you stay with us, and we trust that you will visit us again in the future.

The Spinning Reel
Alida V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Kon dadelik begin ontspan.

Lekker sentraal. See is hanetree weg en die verblyf is ver genoeg om die besige feesseisoen in privaatheid te geniet of naby genoeg om in dit te deel.

The Spinning Reel se terugvoer

Ek is bly dat julle dit geniet het.

The Spinning Reel
Johan L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Stil, privaat en na aan die see.

Rustig, stil, veilig, na aan seeplekkie.

The Spinning Reel se terugvoer

Dankie Johan. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

The Spinning Reel
Floris B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B

Baie lekker.

Het als baie geniet, veral die ligging van die eenheid wat baie naby die see was.

The Spinning Reel se terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit geniet het.

The Spinning Reel
Ignatius G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius G

Beautiful, tranquil and so relaxing.

We truly enjoyed our short stay, we wished it didn't end. What a beautiful place! Truly a home away from our rushed lives. Thank you so much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, rustig en baie onstpannend.

Ons het dit terdeë geniet en wens dit kon net aanhou. Wat'n besonderse plek!. Werklik 'n huis weg van die besige lewe af. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you for your wonderful rating and we are so pleased that you enjoyed your stay. We would love to have you visit again in the future. The whales have been having a lot of fun in front of Spinning Reel this last month. Kindest regards, Kelly

The Spinning Reel
Morne P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Waarde vir geld akkommodasie.

Goeie akkommodasie. Skoon en netjies. Wonderlike ligging. Het ons verblyf terdeë geniet. Baie dankie vir goeie diens.

The Spinning Reel se terugvoer

Bly dat julle die Log Chalet geniet het!
Groete

The Spinning Reel
Christa S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Beautiful and private stay with an excellent view of the ocean.

Our stay was pleasant, but the weather a bit funny. I love a place where I can see the ocean. Watch the whales and dolphins come by.

The Spinning Reel se terugvoer

Thank you kindly for your review. We do hope to see you again in the future. The Whales have been magnificent lately. Kelly

The Spinning Reel
Terri-ann L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terri-ann L

Gemaklik, dankie.

Bietjie gesukkel met die gaswater-verwarmer, maar alles ingesluit wat nodig is. Sou 'n potjiekospot waardeer het, andersins egte waarde vir geld, veral vir mense met klein kinders.

The Spinning Reel se terugvoer

Dankie vir die resensie!
Ongelukkig het ons nie 'n ander keuse as gas water-verwarmer nie. Dit gebeur soms en hoop dat ons dit gou genoeg reggemaak het. Bly dat jy dit anderste geniet het.

The Spinning Reel
Elmari B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmari B

Privaat en rustig.

Hou van see-uitsig vanaf blyplek. Mooi en skoon strand. Maklik te voet bereikbaar vanaf blyplek.

The Spinning Reel se terugvoer

Thanks for the review.
Bly dat julle die plek geniet het.

The Spinning Reel
Mike H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike H

Skoon, veilige blyplek maar alles is verouder en sal nie geskik wees vir kieskeurige gaste nie.

Prysgewys 'n redelike blyplek vir kort periodes. Ons sal egter nie vir langer as 'n paar dae daar bly nie.

The Spinning Reel se terugvoer

Dankie vir jou regverdige opinie.
Ons probeer altyd te verduidelik dat die strand huisies wel oud is. On het die Chalets and B&B kamers wat nuwe en meer gemaklik is.

The Spinning Reel
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freshwater-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNTQ4MzMzLTQ4YzEtNGRmNC1iYzc2LTdlYmVhNGE0ZTlkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 10 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.61644044137 26.878567927509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang