Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Spinning Reel

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freshwater-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Spinning Reel is teen Port Alfred se strand aan die Sonskynkus geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Hiér is die strand byna op jou drumpel, kan jy 'n wonderskone sonsopkoms geniet en is jy net 2 minute se ry van die middedorp af. The Spinning Reel bied 'n ontspanne, gerieflike en afgesonderde vakansie-wegbreek vir gesinne en paartjies. Dit is ook die ideale oornagverblyf vir moeë reisigers.

Verblyf sluit afgesonderde selfsorg-strandkothuise, lieflike chalets met asemrowende see-uitsigte, en B&B-opsies met strand-uitsigte in. Elke strandkothuis en hut is strategies tussen die natuurlike duine geleë om privaatheid te bied. Daar is nie 'n pad wat die kothuise en hutte van die strand skei nie en dié verblyf is dus letterlik 'n hanetreetjie van die strand af.

Hiér kan gaste lekker rus, op die strand wandel, na branders wat breek luister, walvisse dophou en net ontspan.

'n Tennisbaan is beskikbaar en gaste kan op die strand of rustige paaie draf. Gaste kan ook 'n boot huur om op die rivier te vaar. Die Royal Port Alfred Gholfbaan is in die nabygeleë omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Livia S
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik lekker gekuier, mooi see uitsig, baie veilig en gerieflik. Ongelooflik lekker gebly, eienaars wonderlike mense, baie behulpsaam. Ollie, h...
Sien meer
Nov 2023
Hildi H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kamer met mooiste see-uitsig! Baie lekker en gerieflik.
Jun 2023
Ernst W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte ligging om absoluut te ontspan. Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon met 'n pragtige see-uitsig.
Apr 2023
Hermi D
Saam met lewensmaat
4.2
Gerieflike huisie, goed toegerus en pratige uitsig oor die see. Vriendelike personeel wat help waar hulle kan. Die uitsig is pragtig oor die see. 'n P...
Sien meer
Jun 2023
Jenny H
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende ligging, pragtige plek. Ons het heerlik gebly by The Spinning Reel. Die ligging is asemrowend, die huis was perfek ingerig, skoon en pragt...
Sien meer
Des 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Freshwater-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Spinning Reel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freshwater-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNTQ4MzMzLTQ4YzEtNGRmNC1iYzc2LTdlYmVhNGE0ZTlkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 10 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.61644044137 26.878567927509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang