Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Springbok Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir The Springbok Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.5/5
Dirk E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk E

Wat 'n fantastiese naweek.

Sal weer gaan, lekker om nie 'n TV te sien nie en na aan die natuur te leef. Vir ons in SA wat Rande verdien klink dit duur, maar elke sent is die moeite werd. Dankie aan almal van Woodlands-hek, William, al die personeel, kombuispersoneel en bestuur. Dit was fantasties! Ons sien julle weer.

Peetra V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peetra V

Heerlike naweek met beste kos en baie wild gesien.

My man het die wildritte vreeslik baie geniet en het die moeite wat gedoen was om so veel moontlik diere gesien te kry vreeslik waardeer. Om dan terug te keer na 'n heerlike warm bad om stof af te was en dan net te gaan aansit vir 5 ster-ete. Baie goeie diens, verblyf en personeel baie hulpvaardig. Enigste klagte was dat lugversorging nie volkome gewerk het.

Naomi C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi C

Comfortable and pleasant stay.

Our overnight stay was most pleasant. The tent was well equipped and neat. All the staff receive full marks for friendliness and being good hosts. Mike, our ranger deserves a special mention for his knowledge and attention to detail to ensure that we were comfortable and well looked after.

Ivo W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ivo W

Nambiti Reserve advertises as having the "Big Five". Don't hold your breath!

Disappointed to hardly have seen any big game over the two days. 2 x 3 hour drives saw the backside of one elephant, a nice crash of rhino, one giraffe from a distance and a fair diversity of buck. No hippo, lion, cheetah, leopard, buffalo at all. The morning drive was a waste - saw virtually nothing. My wife and I are not Twitchers so birding is not on our menu. For a 10,000 ha reserve I would have hoped the owners can try and carry more significant stock. The Rangers can only do so much to make a game drive interesting if there's nothing to see. The peace and quiet was good however, as was the catering.

Jaco S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Waarde vir geld, fantastiese wildlewe.

The Springbok Lodge doen baie moeite om die ervaring so spesiaal as moontlik te maak. Tentverblyf baie luuks en netjies. Die wildsritte was fantasties, met ongelooflike wild en bied die volledige bosveldervaring. Springbok Lodge het ons kuier baie spesiaal gemaak. Sypskaart en kos is smaaklik. Sal Springbok Lodge aanbeveel.

Monique M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique M

So much to do!

See the ratings beneath.

Vanaf
Vanaf R5 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nambiti Privaat Wildreservaat, D45, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZBmju7b0xjTu1gxueqPvnGu9PV4DfBjZ7ePcrLZ90VU9e8x9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 990 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Nambiti Private Game Reserve D45 Road 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -28.506494390886 29.938705560977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang