The Square 332
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 50, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R994R746 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
332 The Square is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade, sentraal in die SSK. Die woonstel het 'n swembad en gimnasium. Die woonstel is in die hoek van die gebou met groot vensters en wonderlike uitsigte in die rigting van Tafelberg en 'n deel van die stad.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n stort, eetkamer, etenstafel, WiFi, kombuisie, slim-TV, verwarming en 'n haardroër.
Geriewe op die perseel: gimnasium, swembad, hysbak, strykgeriewe, waskamer en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 77
Resensies 263
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Buitenkantstraat 50, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 50, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap