The Square Penthouse
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kerkstraat 5, The Square 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Square Penthouse is 'n lieflike dakwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Plettenbergbaai. Hierdie gebou is in die middedorp geleë en dit is naby strande, restaurante en gholfbane.
Hierdie ruim woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers wat elk 'n privaat badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer en die derde badkamer het ook 'n bad en 'n stort.
Daar is 2 kombuise in die woonstel waarvan 1 op versoek Kosher is. Die 2 kombuise het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien. Die sonnige leefarea het 'n etenstafel vir 8 gaste, oorgenoeg sitplek in die sitarea, en 'n TV. Die sitarea lei na die groot balkon wat met 'n uitsig oor die see in die verte spog.
The Square-woonstelgebou het 24 uur-sekuriteit en daar is veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Kerkstraat 5, The Square 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kerkstraat 5, The Square 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang