The Stables
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 131
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Hannie H - Aug 2024
Algehele gradering
Het 'n veilig gevoel, weg van die dorpsgeraas.
Leonor L - Mei 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Christine S - Mei 2024
Algehele gradering
Tevrede skoon en gemaklik.
Lees meerJeanette P - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Jimmy S - Apr 2024
Algehele gradering
We all enjoyed our stay & wish we could stay longer.
Riaan B - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Annetjie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Slegs oornag.
Paul P - Feb 2024
Algehele gradering
Very satisfied.
Bertus K - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekende hout en uitsig.
Wayne G - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Andries R - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker plaas gevoel en vriendelike mense.
Erika V - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant, thank you. The only appliances necessary would be a communal microwave.
Carin J - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Mahlatse H - Mrt 2024
Algehele gradering
Overall my stay was great.
Jo-anne S - Des 2023
Algehele gradering
Great place to stay.
Charles S - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, ons sou egter graag die eienaars wou ontmoet met ons aankoms.
Salomie D - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Charles R - Jun 2023
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Kevin R - Mei 2023
Algehele gradering
We really enjoyed our stay. Pity it was only a one-night stay.
The Stables se terugvoer
Dear Kevin & Tshepo
Thank you for your lovely review.
I am so happy to hear that you enjoyed your stay.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Best Regards
Megan Kay
Charmaine M - Mei 2023
Algehele gradering
Was a convenient location.
The Stables se terugvoer
Dear Charmaine
Thank you for your lovely review.
We look forward to welcoming you and your doggies back to The Stables.
Warm Regards
Megan Kay
Elanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig op die plaas, plaasgeluide, ek het selfs die leeus gehoor by Letaba.
The Stables se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Elanda. Ek stem. Die geluide van die leeuns sit nogsteeds 'n glimlag op my gesig elke keer as ek dit hoor. Ek is bly jy het dit so baie geniet hier. Jy moet gerus weer kom kuier. Mooi naweek. Vriendelike Groete. Megan
Louis F - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjies. Veilige parkering.
The Stables se terugvoer
Goeie Dag Louis,
Baie dankie vir jou lieflike kommentaar, dit word opreg waardeur! Dit was 'n groot plesier om julle hier te he, en ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom by The Stables.
Mooi dag.
Vriendelike Goete,
Megan
Willem B - Feb 2023
Algehele gradering
Formidabel.
The Stables se terugvoer
Dear Willem,
Thank you for your lovely review. We loved having you here.
Warm Regards,
Megan
Ben T - Aug 2023
Algehele gradering
Goed gebly en geslaap.
Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Tevrede.
Elmo B - Mei 2023
Algehele gradering
No effort, easy book-in and friendly service.
The Stables se terugvoer
Geagte Elmo
Baie dankie. Ek is baie bly jy het dit geniet hier by The Stables.
Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Vriendlike Groete
Megan Kay
Christo B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
The Stables se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Christo. Ons sien uit of julle weer te verwelkom in die toekoms. Mooi naweek. Vriendelike Groete. Megan
Simon M - Apr 2023
Algehele gradering
It felt like I was at another home of my own.
The Stables se terugvoer
Dear Simon
Thank you for your lovely feedback. I am so happy to hear that you felt at home. We look forward to welcoming you back in the near future.
Best Regards
Megan
Hardie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxed and comfortable.
The Stables se terugvoer
Dear Hardie, thank you for your lovely review. We are pleased to hear you had a relaxing stay. We look forward to welcoming you back in the near future. Kind Regards. Megan
Percy J - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice.
Lindsey Y - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful but inconsiderate towards sleeping guests.
Lees meerThe Stables se terugvoer
Sorry, if it will help, next time speak to the owner he will help you. I think this is the first complaint about noise sins we started, remember that people from different towns come to meet here, and have not spoken for years. Pitty you had to come and work over a weekend
Hendri F - Jun 2023
Algehele gradering
'n Heerlike, landelike atmosfeer.
Pc L - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
The Stables se terugvoer
Goeiemiddag PC, baie dankie vir jou mooi woorde. Julle moet gou weer kom kuier. Vriendelike Groete. Megan Kay
Daniel M - Feb 2023
Algehele gradering
Nice, but there were dogs running in the yard especially towards the front gate. We were not moving freely in the yard.
Boshoff S - Nov 2023
Algehele gradering
Sal nie weer hier oorbly nie.
Roger D - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable stay with good facilities.
The Stables se terugvoer
Thank you so much for the review you left on the web. Much appreciated. Marina
Hazel C - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent.
The Stables se terugvoer
Thank you so much for your super review, Hazel.
Sheldon H - Jun 2022
Algehele gradering
It was an awesome time we had. The owners are so friendly and all they want to do is make sure you have a great stay.
Zenta N - Mei 2022
Algehele gradering
The owner went out of her way to make us feel welcome.
Andre S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Wens ons kon langer bly.
The Stables se terugvoer
Hallo André, dankie vir jou mooi resensie. Kom maar weer kuier. Groete, Marina.
Ansie V - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome blyplek.
Graham P - Mei 2022
Algehele gradering
Value for money and peaceful.
The Stables se terugvoer
Hello Graham, thank you for your positive review. Regards, Marina.
Eric H - Mei 2022
Algehele gradering
Beslis weer!
The Stables se terugvoer
Thank you for the lovely review. Regards, Marina.
Arend D - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig gehad. Ons eenheid was pynlik netjies en skoon en mens voel onmiddellik tuis.
Lees meerThe Stables se terugvoer
Dag Arend en Vroulief. Baie dankie vir die pragtige 'review'. It's such a pleasure to have people like you staying at THE STABLES. I aways strive for perfection, and most of all, to keep my guests happy. Regards, Marina
Hermien K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
The Stables se terugvoer
Dag Hermien. Baie dankie vir jou mooi review.
Baie liefde,
Marina
Danie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, goed toegeruste eenhede. Goeie diens. Baie mooi uitsig.
The Stables se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Isabel. Dis 'n plesier om gaste soos julle te hê. Groete, Marina.
Henriette G - Aug 2022
Algehele gradering
Net wat mens nodig het.
The Stables se terugvoer
Dankie vir jou mooi review Henriëtte
Susan R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Riette O - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Antonette P - Apr 2022
Algehele gradering
It is very quaint and quirky.
J Gertrud T - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant. Lively dogs had to be kept out of the rooms.
The Stables se terugvoer
I am so sorry the dogs were a nuisance. You should have brought it to my attention. There are cerrated steak knives & dinner knives in the rooms. The Victory Knox knives are sharpened often. So sorry this was not brought to my attention from the onset of your stay at The Stables
Vicky M - Okt 2022
Algehele gradering
Very cool place, suited all my needs.
The Stables se terugvoer
Hi Vicky. Thank you for your cool review. Marina
Hendrik S - Sep 2022
Algehele gradering
Effektief.
Johan N - Aug 2022
Algehele gradering
The water heating system does not work, leaving you to take cold showers.
The Stables se terugvoer
Firstly, I'd like to apologize for the cold showers. There is not a problem with our heating system, the problem was a burst pipe, hence, there was no pressure to ignite the gas geyser. We did our best to resolve the problem. Once again, our apologies.
Diedre C - Mrt 2022
Algehele gradering
Enkel beddens was aaklig.
The Stables se terugvoer
Dag Diedre. Ek is so jammer julle was so ontevrede met julle verblyf by The Stables
Groete, Marina
Lindley R - Sep 2021
Algehele gradering
Comfy, clean and lovely setting.
Maura R - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
The Stables se terugvoer
Hallo Maura,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te los. Volgende keer hoop ek om jou te ontmoet.
Groete, Marina.
Marisa E - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige en netjiese plekkie
The Stables se terugvoer
Baie dankie vir die mooi 'review'. Waardeer dit!!! Marina
Christo V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon, ruim, rustige area, goeie sekuriteit, waardeer die beskuit elke oggend, sal beslis aanbeveel.
The Stables se terugvoer
Middag Christo en vroulief. Baie dankie vir die ''super review''. So in my noppies dat julle ons plekkie geniet het. Net jammer dat ek julle nie ontmoet het nie, André sê julle is 'n baie aangename paartjie, julle moet maar weer kom kuier sodat ek julle kan ontmoet. Hoop julle het ons pragtige, skoon natuur en omgewing geniet. Groete, Marina.
Annelize E - Mrt 2020
Algehele gradering
Stil en baie lekker.
Braam D - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker.
Marelize N - Aug 2019
Algehele gradering
Vinnige oorslaap op pad na Punda Maria. Ideale slaap-en-gaan met koffie- en teegeriewe.
The Stables se terugvoer
Dankie vir jou mooi 'review' oor THE STABLES. Kom gerus weer oorslaap.
Groete
Marina
Johann S - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige plattelandse atmosfeer. Mooi uitsig oor die Wolkberge in die verte.
The Stables se terugvoer
Middag Johann. Baie dankie vir jou mooi terugvoering van jou verblyf by THE STABLES. Dis so 'rewarding' om te hoor ons gaste waardeer al ons moeite. Groete, Marina
Cecilia K - Jun 2019
Algehele gradering
Gesellige kuier met 'n mooi uitsig.
The Stables se terugvoer
Beste Cecilia,
Dankie vir jou positiewe resensie. Ons is baie bly julle het dit by The Stables geniet!
Groete,
Marina
Robert V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
The Stables se terugvoer
Dear Robert,
Thank you for your lovely review! Do come visit us again.
Regards,
Marina
Carla M - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies. Definitief waarde vir geld.
The Stables se terugvoer
Hello Carla. What a pleasant positive review. Thank you very much!
Gerda K - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker, veilige, netjiese akkommodasie in die bos.
The Stables se terugvoer
Hello Gerda,
Baie dankie vir julle uitstekende resensie van The Stables. Dit is so lekker, en 'n groot plesier om gaste soos julle te huisves!
Baie groete,
André & Marina
Johan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel.
The Stables se terugvoer
Middag Johan,
So bly jy het lekker gebly. Kom kuier weer.
Groete,
Marina
Jo F - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon en ruim blyplek.
Lees meerThe Stables se terugvoer
Hello Jo,
Nogmals baie jammer vir die skade julle gekry het met die karavaan. Ons het 'n 'ogie' geinstalleer by die hek. Maar, ons is baie bly julle het lekker geslaap en gekuier by The Stables.
Groete,
Marina
Christelle S - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties, gerieflik, perfek vir oornag.
The Stables se terugvoer
Middag Christelle. Baie dankie vir jou mooi en inspirerendewoorde oor ons plekkie in die son. Die stilte hernu u mens se krag en gedagtes.
Hom weer oorslaap.
Groete,
Marina
Bruce S - Aug 2019
Algehele gradering
A lovely place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lieflike plek om te bly.
Ek is hartlik verwelkom en die plek het my verwagtinge oortref. Ek sal waarskynlik weer hier bly as ek na die Kruger reis en die Phalaborwa-hek binnekom / uitry. Een verandering wat ek sou geniet, is om 'n yskas-vrieskas in die kamer of buite te hê om kos in te bêre vir selfsorgers wat na Kruger toe gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Stables se terugvoer
Dear Bruce,
Thank you for your review on The Stables. I do have an added facility for the economic rooms that include a fridge and deep freeze at my house on the verandah. Because the Sleep & Go rooms are so affordable, I do not have fridges in these rooms.
Regards,
The Stables
Dieter E - Aug 2019
Algehele gradering
A wonderfully appointed room with everything you need set in a quiet and charming environment with friendly and welcoming hosts.
Lees meerPieter H - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf, goeie waarde vir geld.
The Stables se terugvoer
Dagsê Pieter. Baie dankie vir jou mooi resensie van THE STABLES. Julle is baie welkom om weer te kom oornag.
Groete,
Marina
Ethel G - Apr 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
The Stables se terugvoer
Hello Ethel,
Thank you for your nice review on The Stables.
Regards, Marina
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Stables se terugvoer
Goeiedag Johan,
Die 'Sleep & Go' kamers is die ekonomiese kamers. Die 4 groot kamers het yskaste en mikrogolfoonde in. Die beskrywing van Kamer 6 is beskikbaar op LekkeSlaap. Daarin word alles genoem wat beskikbaar is in die kamer.
Groete,
Marina
Carel S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
Jonathan D - Mei 2019
Algehele gradering
A nice little place, giving all the needed basics and comforts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lekker plekkie, bied al die nodige benodighede en geriewe.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Stables se terugvoer
Hello Jonathan.
Thank you for your review of your stay at The Stables.
Regards,
Marina
Manie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi en stil natuurskoon.
The Stables se terugvoer
Beste Manie,
Baie dnakei vir die terugvoer.
Vier van die sewe kamers het yskaste in. Die kamer wat jy bespreek het, Kamer 6, is 'n ekonomiese kamer wat geskik is vir diegene wat wil slaap en ry. Soos jy wel beleef het, is die kamer nie so groot nie en daar is definetief nie plek vir 'n klein yskassie nie.
In die toekoms, probeer een van ons ander kamers jy sal nie spyt wees nie!
Groete,
Marina
Ella G - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
The Stables se terugvoer
Dankie vir jou mooi review Ella.
Groete,
Marina.
Henry S - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat ek nodig het.
Carl W - Okt 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, goeie verblyf.
The Stables se terugvoer
Hello Carl, baie dankie vir die mooi resensie van ons plekkie. Groete, Marina.
Elizabeth M - Sep 2018
Algehele gradering
Great value and setting.
The Stables se terugvoer
Hi Liz, thank you for the lovely review of The Stable. Bless you, Marina
Chantel W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en net wat nodig is vir 'n aand se verblyf.
The Stables se terugvoer
Goeiedag Chantel. Dankie vir die mooi resensie oor. Kom kuier gerus weer in Tzaneen.
Groete,
Marina
Pierre E - Aug 2018
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Marina W - Jun 2018
Algehele gradering
A warm, inviting and accommodating environment that allowed us to relax and enjoy our stay in Tzaneen.
The Stables se terugvoer
Dear Marina,
Thank you for the super review of The Stables. Bless you!
Regards,
Marina
Oliver H - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Stables se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit. André en Marina.
Hilda D - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlik ondervinding en baie gerieflik.
The Stables se terugvoer
Goeiedag Hilda.
Baie dankie vir jou mooi resensie oor The Stables. Jy mag maar weer kom kuier! Hopenlik sal ek jou volgende keer ontmoet.
Groete,
Marina
Monica K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en lekker gewees.
Nthabiseng M - Mrt 2018
Algehele gradering
Best hospitality.
The Stables se terugvoer
Dear Nthabiseng,
Thank you that you made an effort to place a review of The Stables on the website. So pleased you were happy and comfortable at The Stables. You were so quiet and left the rooms in an immaculate condition. You are most welcome to pay us a visit again.
Regards, Marina.
Adriaan C - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflike plek met vriendelike eienaars.
Manie P - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
The Stables se terugvoer
Goeiedag Manie,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Marina
Tania V - Mrt 2018
Algehele gradering
Stylvolle kamers.
The Stables se terugvoer
Middag Tania.
Dankie vir jou mooi resensie.
Groete,
Marina
Conrad H - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi kamers en vriendelike diens.
The Stables se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie van julle verblyf by The Stables.
Groete,
Marina
Rianda D - Feb 2018
Algehele gradering
Wat 'n smaakvolle, netjiese en rustige plekkie so in die veld tussen die wild! Awesome!
The Stables se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier weer. Groete, Marina.
Izak R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Stables se terugvoer
Dag Izak.
Baie dankie vir jou mooi resensie oor jou verblyf by The Stables.
Groete,
Marina
Lariza S - Jan 2018
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en het gerieflik gekom en gaan, teen 'n waarde vir geld prys.
Debbie T - Apr 2018
Algehele gradering
Mooi ligging en natuurskoon.
The Stables se terugvoer
Naand Debbie, ek is baie jammer oor die water situasie in die stort die aand wat julle gebly het. Ons hele streek en area was sonder krag vanaf die Vrydagmiddag tot Saterdagoggend, en dit het die lae drukking van die water veroorsaak. Ongelukkig is daar niks wat ons daaroor kon doen nie. Ek is jammer dat jy nie tevrede was met jou kamer nie, ek het julle opgegradeer na 'n baie gerieflike self sorg eenheid sodat julle naby julle kinders is. Ons hoop ons kan die situasie regstel as julle weer Tzaneen toe kom en by ons oornag.
Pholoshi M - Des 2017
Algehele gradering
Best service.
The Stables se terugvoer
Hello Richard,
Thank you for your awesome review. Please visit us again soon.
Marina
Albert H - Okt 2017
Algehele gradering
Home away from home.
The Stables se terugvoer
Goeiedag Albert,
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Dit is 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer.
Baie groete,
MarinaB
Cobus V - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, tevrede en 'n ontspanne atmosfeer.
Dalien L - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik
Lees meerRosa B - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik, pragtig en skoon.
The Stables se terugvoer
Beste Rosa,
Baie dankie vir jou mooi Resensie! Bygese, Rosa gaan weer vir 5 aande by The Stsbles bly hierdie maand.
Rachel V - Aug 2017
Algehele gradering
Aan al ons vereistes voldoen.
The Stables se terugvoer
Hello Kobie, thank you for the super review!!! Kom weer kuier. Groete, Marina
Michelle S - Jul 2017
Algehele gradering
Het meer gekry as wat verwag is.
The Stables se terugvoer
Middag Michelle,
Baie dankie vir jou mooi 'review' oor The Stables.
Groete,
Marina
Liza D - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike eienaars en werknemers.
The Stables se terugvoer
Beste Liza,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om julle met jul volgende kuiertjie by The Stables te ontmoet.
Groete,
Marina
Marlize C - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklik, ontspanne en baie gasvry.
The Stables se terugvoer
Hello Marilize, Baie dankie vir die mooi resensie. Kom maar weer kuier. Dit was aangenaam gewees om julle te ontmoet het.
Groete, Marina
Kasgoe B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Stables se terugvoer
Hello Meisie en Felicity. Dankie vir jou mooi resensie. Die sterre is so oulik van julle.
Van Der Werf H - Mei 2017
Algehele gradering
Prachtige kamers, prachtige ligging. Persoonlijke aandacht. Hulp bij braai.
Marlene N - Mrt 2017
Algehele gradering
Refreshing, safe, clean, practical unit with homely touches and amazing hospitality.
The Stables se terugvoer
Hello Marlene. Thank you sooooo much for your wonderful review on our little haven. Looking forward to meeting you too!!
Jesco J - Jan 2017
Algehele gradering
Stylvol.
The Stables se terugvoer
Hello Karen en John
Baie dankie vir julle mooi revue oor THE STABLES. Dit was so gaaf gewees om julle te ontmoet.
Kom kuier maar weer.
Baie groete, André en Marina
Izette G - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Jeannine Z - Apr 2017
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan en aanbeveel.
The Stables se terugvoer
Hello Jeannine. Thank you for the lovely review of your stay at The Stables. P.S. I thought you liked the 'farm' atmosphere.
Willie G - Jul 2017
Algehele gradering
Oulike plek, vriendelike mense.
The Stables se terugvoer
Hello Willie.
Dankie vir jou resensie oor The Stables.
Groete
Marina
Erika G - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Stables se terugvoer
Hello Erika
Baie dankie vir jou terugvoering in verband met jou verblyf by The Stables.
Groete
Marina
Alfonso V - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustige omgewing naby hoofroete na Kruger.
Marietjie B - Sep 2017
Algehele gradering
Great, lovely and very friendly owners.
The Stables se terugvoer
Hello Marietjie. Baie dankie vir jou mooi 'review' oor The Stables. Hoop om jou volgende keer te ontmoet. Groete, Marina
Theo V - Mei 2017
Algehele gradering
Perfekte bekostigbare oornagverblyf met skoon, netjiese geriewe op pad na Kruger.
The Stables se terugvoer
Hello Theo. Thank you for your positive review. Do visit us again in future.
Hendrik F - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam sonder enige probleme.
Rene B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
The Stables se terugvoer
Ek is baie jammer jy ontevrede was met jou verblyf by The Stables. Antwoord op jou ontevredenheid:
1. Die slaap en gaan kamers is baie goedkoper as die selfsorg kamers.
2. Jy het die keuse gemaak vir die goedkoper kamer.
3. Die beskrywing van die kamer lees soos volg op die webwerf: Die kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Daar word nerens genoem van 'n TV nie, kookfasiliteite of enige ander luukshede nie.
4. Die gratis Wi-Fi fasiliteit: NB. Ons bly in Suid Afrika, die dienste is 'jy moet tevrede wees wat jy kry" Ons bly in die platteland, en nie in die stad nie.
5. Kliëntediens: wat presies was jou klagte hieroor? Ons wil bitter graag weet sodat ons ons dienste kan verbeter.
6. Ligging en veiligheid: Was jy nie bewus dat ons op 'n kleinhoewe buite die dorp bly nie? Die beskrywing op die webwerf sê dit baie duidelik dat ons 7km buite die dorp is.
7. As jy bereid was om vir 'n selfsorg eenheid te betaal en die beskywing op die webwerf mooi gelees het, sou jy nie so vol klagtes gewees het nie.
Groete,
Marina
Helena D - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en heerlik!
The Stables se terugvoer
Hello Frans en Helena
Baie dankie vir julle lovely review of THE STABLES. It was lovely to meet and to kuier with you!
Regards,
Marina en André
Annamarie N - Sep 2016
Algehele gradering
Akkomodasie was puik
Lees meerLize R - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en veilig met 'n prentjie van 'n uitsig.
Lees meerThe Stables se terugvoer
Hello Liza
Baie dankie vir jou 'awesome' review!!! Waardeer dit!
Baie groete
Marina
Santie H - Jul 2016
Algehele gradering
Very comfortable and beautiful environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflike en pragtige omgewing.
Ons is vriendelik ontvang met aankoms. Die kamers is groot, netjies en baie gerieflik. Dit was 'n lekker verrassing dat die koffie wat voorsien is sulke goeie gehalte-handelsmerk was (Jacobs Kronung). Ek sal hierdie blyplek beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rentia V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig,veilig, netjies en alles wat mens nodig het!
Johnny L - Mrt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld en pragtig geleë.
Lees meerLiza V - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en baie volledig toegerus vir oornagverblyf.
Ria V - Jul 2016
Algehele gradering
Gasvryheid ,vriendelike ontvangs en algemene verblyf was tops.
Chrissie V - Jul 2016
Algehele gradering
Kamers absoluut 'n plesier om in te bly met baie klein ekstra bederfies.
Gloria M - Mrt 2016
Algehele gradering
The rooms are big, beautiful, clean and welcoming.
Debbie O - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflike plek in mooi omgewing.
Lees meerThe Stables se terugvoer
Hello Debbie, ek is baie jammer julle het nie julle verblyf by ons geniet nie. Antwoorde op jou negatiewe skrywe:
Die televisie in Kamer no. 1 werk. Die aanskakel knoppie van die televisie moes net aangeskakel word, hoekom het jy my nie gevra daaroor nie? Jy het niks genoem die twee aande wat julle hier geslaap het nie.
Ek sien jy 'rate' my 'cleanliness' drie sterre. Wat was nie skoon wat jou gepla het? Hoekom het jy my nie ingelig oor jou ontevredenheid nie? Ek was op die perseel die hele naweek gewees.
Die aanbouings was nie direk in julle sig nie, maar hierdie dinge is 'n deel van die lewe vir vooruitgaan. Die bouers was nie op die perseel die naweek nie, hulle kon julle darem nie gehinder het nie.
Location - het jy nie die webwerf gesien waar ons geleë is nie. Op 'n kleinhoewe, met fotos op die web daarby. Dis nie 'n 'dorp' omgewing nie, maar 'n natuur omgewing. Het julle darem die nyalas en rooibokke gesien?
Ek sien ook jy het drie sterre gegee vir 'customer service'. Wat was fout? Ek sal graag wil weet wat jou nie gepas het nie sodat ek my diens kan opskerp.
Security - wat meer 'security' sou jy wou gehad het? Het iemand jou gesteur, of het julle bedreig gevoel toe julle so lekker buite gesit en gebraai het.
Die kussings, ek het dit uit julle pad gehaal sodat julle nie hoef opgeskeep te sit met die kussings nie. Jammer dit het so 'n negatiewe impak op jou gemaak. Al my gaste waardeer dit dat die kussings nie in die pad is nie.
Ek is baie jammer oor die geselsery Saterdagaand! Groot verskoning. Ons sal die in ag neem.
Marina
THE STABLES
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang