Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Stables is op 'n kleinhoewe in 'n stil, natuurlike omgewing met 'n uitsig op die Drakensberg- en Wolkberg-berge. Dit is net 7 km vanaf Tzaneen.

Verblyf is beskikbaar in 7 kamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, 'n badkamer, skoon linne en handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n staanwaaier en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Kamer 1 en 7 is elk geskik vir 2 gaste en het 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Kamer 7 het nie 'n kombuiswasbak nie. Kamer 4 en 5 is elk geskik vir 1 gas en kamer 6 is geskik vir 2 gaste. Elk van die kamers het net tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit onbeperkte WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir groot bakkies, karavane en waentjies in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, visvang, fietsry, begeleide staproetes, voëlkyk, bergfietsry en abseil in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Hannie H
Saam met lewensmaat
5.0
Het 'n veilig gevoel, weg van die dorpsgeraas. Baie rustige plaasatmosfeer.
Aug 2024
Leonor L
Gesin met tieners
5.0
Fabulous. Baie baie rustig, skoon en veilig.
Mei 2024
Christine S
Gesin met tieners
5.0
Tevrede skoon en gemaklik. Die bestuur het ons vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon en netjies, met skoon beddegoed en handdoeke. Heerlike warm w...
Sien meer
Mei 2024
Jeanette P
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Het volgens ons behoeftes voldoen. Baie dankie. Oorweeg dalk ook 'n mikrogolf by die buite yskas. Verder was alles perfek.
Mei 2024
Jimmy S
Gesin met tieners
5.0
We all enjoyed our stay & wish we could stay longer. The area is nice, quiet and clean. The owner was very friendly. In summary, we all...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink The Stables het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA810fa682b15f80a63dd798747d5c3e959dc7c1879dbb52070d7b0229d2b9153a1ad37c99a14cabfd1a196b2155c67997969c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 121 Broederstroomdrift Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.795134843086 30.203904054218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang