Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Stables is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op 'n rustige kleinhoewe in Walkerville, en bied ontspanne en gerieflike verblyf aan enkelreisigers of paartjies.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en tweeplaatstoof. Die tuin het braaigeriewe, perfek vir etes en ontspanning. Daar is ook oorgenoeg parkeerplek op die perseel, en die perseel word beveilig met elektriese heinings, laserstrale en alarms.

The Stables is naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit ideaal maak vir diegene wat op soek is na oornagverblyf of 'n rustige naweekwegbreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vyfde Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463811ae9211d9afb9ff767485e089407e4af1b6d76d4bc87e825961d781e6d8edf0d2e71cb4b583d5561986a62829b0a63c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5th Street Walkerville 1876 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.427572976258 27.947944890121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang