Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables at Critchley

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jean P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was mooi, rustig en 'n baie lekker gekuier. Ons het dit vreeslik geniet. Baie vriendelike en aangename tannie wat ons gehelp het by ontvangs en ons het tuis gevoel vandat ons aangekom het. Lekker rustige plekkie en ook baie mooi. Perfekte wegbreek wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jokie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Eerste maar nie laaste keer nie! Uitstekende verblyf! Keurig en smaakvol toegerus. Ruim, onberispelik skoon, baie rustig en veilige terrein. Sou graag langer wou bly, maar kom beslis weer! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtig, idillies. Sal dit sterk aanbeveel en vir seker weer daar bly. Ons het baie lekker gebly. Die plek is pragtig. Ons is wel teleurgesteld dat die restaurant toe was. Ons wil egter voorstel dat daar 'n spieël met 'n kragpunt in die kamer aangebring kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micaela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Very cosy, clean accommodation. Close to the main road in Dullstroom with all that you can do. The Farrier has all the basic things for a self-catering unit. We are very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik ontspan. Baie lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gewees, baie dankie. Gemaklik. Warm. Very pretty, neat and comfortable. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker cozy. Pragtige, rustige atmosfeer. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kamers is pragtig en skoon en lekker warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent. Excellent stay at Critchley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte plek vir ontspan en rus. Alhoewel ons nie die mooi dam se uitsig van ons voorstoep kon geniet nie, was die verblyf wonderlik. Die personeel was vriendelik, alles was perfek netjies skoon en gerieflik geleë. Ons bakkie se batterye het opgepak en ons is gestrand gelaat by die verblyf. Die personeel het dadelik ingespring en gehelp met alles wat hulle kon. Danksy hulle kon ons vinnig weer oppad wees. Dit is stil by die verblyf en gee jou die perfekte kans vir rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Mooi, netjies en gerieflike verblyf! Heerlike nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anais Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa201fa0924f12ea6c9a56961762d0e4b9826ff9ef679ce0a0d154a5349b887378ab73c43dbc76b4ac28db39a519dd9a2ff39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 585 Teding van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418343403568 30.109940120901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang