Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables At Elvesida

Selfsorg
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
The Stables
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede is geskik vir paartjies en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n leefarea met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenhede het ook buitebraaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste is welkom om op die plaas rond te dwaal, maar word ook verplig om alle hekke agter hulle toe te maak.
Rook is streng verbode binne die eenheid of enige ander plek op die plaas, behalwe op stoepe waar asbakkies voorsien word.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word sodra 'n inspeksie van die eiendom op die dag van vertrek gedoen is.
Alle besprekings moet ten volle betaal word om verblyf te verseker.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste en indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 4, Boston, Impendle, 3211, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b00b1990c13074babcca76816dfe1067c3976c11096cbe14bb88d9f04de746364edfe448aaab7590401c1fcfe41bfa32331?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 4 Dargle Road Boston 3211 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.663979 30.014283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang