Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables, Beaulieu Kyalami

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Taryn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Comfortable, conveniently located and relaxed. The stay was very short, but it was a great base and convenient. The owners were friendly, helpful and the overall atmosphere was very relaxed. The unit / room is very comfortable and is appointed with all you need for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie goeie en vriendelike diens. Ons is baie vriendelik ontvang en het 'n heerlike nagrus gehad. Alles is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Beautiful! Peaceful, clean. Perfect place to overnight for a visit while we were attending a training course.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd beleef het. Kamer was ruim, baie netjies en skoon. Was baie verras oor die plek. Vir meer kon ek nie vra nie. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

The most comfortable, clean, safe, quiet and friendliest place we have ever stayed. Jax made us feel so welcome. We asked if the unit was brand new, but it was 4 years old, but was so clean and fresh as if it had just been built. Everything we needed was in the unit. The bed was so comfortable and Jax had put our heater on before we arrived, so it was so cosy and welcoming. Thank you for a wonderful stay. Everything that we needed was there and more. We recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
The Stables, Beaulieu Kyalami
Thank you so much for your very kind words, it was wonderful having you both. We really enjoyed meeting you and are so glad your show was a success. We look forward to welcoming you back again next year.

Esme P
1 nag
4.8
Jul 2022

Rustig en stresvry. Daar word moeite gedoen om te sorg dat die gaste gemaklik is. Hoewel daar nie 'n ontbyt of aandete diens is nie kan mens gemaklik klaar kom met die eetgerei en mikrogolfoond in die kamer. Dis skoon en netjies en die mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacqui
The Stables, Beaulieu Kyalami
Thank you very much for the kind review Esme. It was lovely meeting you.

Amelia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Pragtige plek! Mooi dekor! Ideaal as jy perde skou in Kyalami!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
The Stables, Beaulieu Kyalami
Hi Amelia, thank you so much for the review. It was lovely meeting you and we look forward to welcoming you again in the near future.

Matthew M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2021

Very comfortable and pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liela M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Ongelooflik mooi! Die perseel is ongelooflik mooi, en pynlik skoon en netjies, ek sal nie weer op 'n ander plek bly nie! Sal beslis aan enige iemand dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
The Stables, Beaulieu Kyalami
Hi Liela, thank you for the review. We really enjoyed having you to stay and look forward to welcoming you again.

Janie D
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2020

Great location and spacious clean room. Lovely host. We stayed in the room with 2 single beds. The room was clean and spacious and had everything you needed for a overnight stay. The location are easy to find and the property is tranquil and I will recommend it to close friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacqui
The Stables, Beaulieu Kyalami
Thank you so much for the review Janie. It was lovely meeting you and your mum. Good luck with your renovations.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jutlanderweg 194, Beaulieu, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33863d2acd4870f80d093c34ceb59be2f616cbcc877979f716a54dfc71e984751487e5420b7a7c9710ed28ea21b05e2c084b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 194 Jutlander Road Beaulieu 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.9682731 28.0664793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang