Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stagger Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortillis-singel 41, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Stagger Inn is 'n ruim selfsorghuis wat perfek geleë is vir 'n gesinsvakansie in Langebaan in die Weskus.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer beskik ook oor 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop is daar 'n slaapbank in die leefarea wat 1 kind kan akkommodeer. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale ontbyttoonbank. Die oopplan-sitkamer het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n TV en toegang tot komplimentêre WiFi.

Die eiendom het ook 'n kroegarea met baie sitplek, 'n pooltafel en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele waar gaste saam maaltye kan geniet. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Chelsea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Tortillis-singel 41, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortillis-singel 41, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba62e4bfebff085ed8e4b3a375a4bd6c65db41058afdb1ad917c25bcc9fc19203d8c4ca61cc663a78f2ef3b6aef0ee0de2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 41 Tortillis Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.0987508 18.0447425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang