Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stargazing Cube

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Stargazing Cube is in die hartjie van die Misty Mountain Reservaat in Tsitsikamma geleë. Dit is 'n unieke en moderne eenheid wat 'n eiesoortige sterrekyk-ervaring bied. Die blokvormige verblyf is in 'n afgesonderde en privaat area geleë en word deur pragtige natuurskoon omring. Dit is ideaal vir 'n rustige, romantiese wegbreek buite die stadsgedruis.

Die blok het 'n glasdak en -vensters wat 'n onbelemmerde sterrehemel-uitsig verseker en die binnekant is stylvol versier. Dit het 'n verskuifbare koninggrootte-bed, gemaklike sitplek en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 losstaande baddens langs mekaar op die houtdek. Indien gaste die meeste van die sterrekyk-ervaring wil maak, kan hulle die bed, wat met 'n afstandbeheer werk, tot op die dek skuif.

Gaste kan op die privaat houtdek ontspan en die pragtige uitsig op die berge en oor die woud bewonder. Die houtdek het 'n hangmat, pootjiesbad, 'n braai-area en buitesitplek. Die kombuisie is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

WiFi, lugversorging en battery-lanterns is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n restaurant wat op die Misty Mountain-perseel geleë is. Hiér kan gaste die natuurskoon geniet, die nabygeleë voetslaanroetes verken of sommer net buite ontspan en die berguitsig bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Stargazing Cube
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Misty Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Stargazing Cube het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9048d940a7c9eb3971d7ac365becafd632518e1ba12ce29d97638fa17589d13a3f210f1aef6f0b8bc753040d34ad8855b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm 438 Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024502358656 23.947750152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang